Handle System

(Aangestuur vanaf Hdl (identifier))

Die Handle System is die register van die Corporation for National Research Initiatives wat aanhoudende identifiseerders, of handvatsels (handles), aan inligtingsbronne toeken en vir die omskakeling van "daardie handvatsels in die inligting wat nodig is om die hulpbronne op te spoor, toegang te verkry en andersins daarvan gebruik te maak".[1]

Verwysings wysig

  1. "RFC 3650: Handle System Overview".

Skakels wysig