Plantkundige

(Aangestuur vanaf Botanis)

'n Plantkundige, botanikus of botanis is 'n wetenskaplike wat die plantkunde bestudeer en beoefen; dit kan hetsy in die veld (in situ) of in die laboratorium (ex situ) geskied.

'n Plantkundige neem watermonsters

Hierdie beroep spits hom veral toe op:

  • die plantkunde toegepas in die landbou, tuinbou en bosbou
  • natuurbewaring
  • gewasbeskerming, maar ook onkruiddoding
  • planteveredeling; ook die veranderlikheid van spesies
  • veeteelt (beweiding, voer, ens.)

Sien ook wysig

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Franse Wikipedia vertaal.