Wiki Baike:Nuus vir gebruikers

Hierdie bladsy vertoon die nuus vir gebruikers aangaande die Afrikaanse Wikipedia, asook ander Wikimediaprojekte. Insluitende onderwerpe soos mylpale bereik, afsprake, nuwe sjablone, wysigings in hulle gebruik, ens.

2020wysig

Januariewysig

Ons wens die Wikipedia gemeenskap 'n goeie 2020 toe! Ons sien uit na 'n groot jaar!

2019wysig

Desemberwysig

Die jaar sluit af met 87 672 artikels, weereens 'n allemintige groei van bykans 20 000 artikels vir die jaar. Baie dankie aan almal wat hiertoe bygedra het! Voorspoed vir 2020 en mag Wikipedia suksesvol voortbou op 2019! Daar was 6 810 864 bladtrekke gedurende Desember.

Juniewysig

  • Daar was 5 786 147 bladtrekke gedurende Junie.

Meiwysig

  • Daar was 6 982 930 bladtrekke gedurende Mei.

2018wysig

Desemberwysig

Die jaar word afgesluit met 67 976 artikels, 'n allemintige groei van bykans 20 000 artikels vir die jaar. Baie dankie aan almal wat hiertoe bygedra het. Julle onbaatsugtige werk gaan nie ongesiens verby nie. Mag 2019 vir julle voorspoedig wees en mag die Afrikaanse Wikipedia van krag tot krag gaan

Septemberwysig

  • Daar was 2 191 001 bladtrekke gedurende September.

Augustuswysig

  • Daar was 2 757 516 bladtrekke gedurende Augustus.

Juniewysig

Meiwysig

  • Daar was 2 368 666 bladtrekke gedurende Mei.

Aprilwysig

  • Daar was 1 784 647 bladtrekke gedurende April.

Maartwysig

  • Daar was 2 013 190 bladtrekke gedurende Maart.

Februariewysig

  • 28 Februarie – Gebruiker:Rooiratel skep ons 49 000ste artikel: Sandoy.
  • Daar was 2 398 993 bladtrekke gedurende Februarie.

Januariewysig

  • 1 Januarie – Ons nooi alle gebruikers om betrokke te raak. Die hoogtepunt van die jaar gaan ongetwyfeld die Wikimania konferensie Julie in Kaapstad wees!

2017wysig

Desemberwysig

  • 31 Desember – Ons sluit die jaar af met 48 099 artikels. ons het dus gegroei met 4 734 artikels in 2017! Baie dankie aan almal wat gehelp het!
  • 18 Desember – Gebruiker:Rooiratel skep ons 48 000ste artikel: Lissonotus flavocinctus.

Novemberwysig

  • 30 November – Daar was 1 685 922 bladtrekke gedurende November.

Oktoberwysig

  • 31 Oktober – Daar was 1 950 506 bladtrekke gedurende Oktober.

Septemberwysig

  • 30 September – Daar was 2 475 718 bladtrekke gedurende September.
  • 20 September – Gebruiker:FFouche skep ons 47 000ste artikel: Wryfkras

Augustuswysig

  • 31 Augustus – Daar was 2 541 505 bladtrekke gedurende Augustus.

Juliewysig

Meiwysig

Maartwysig

Februariewysig

  • 28 Februarie – Daar was 2 243 340 bladtrekke vir Februarie.

Januariewysig

  • 31 Januarie – Daar was 1 607 097 bladtrekke vir Januarie.

2016wysig

Desemberwysig

  • 31 Desember – Ons sluit die jaar af met 43 365 artikels; dus het ons gegroei met 5 291 artikels gedurende 2016! Baie dankie aan almal wat gehelp het!
  • 31 Desember – Daar was 1 429 496 bladtrekke vir Desember.
  • 14 DesemberGebruiker:Morne skep ons 43 000ste artikel: Dirk du Plessis.

Novemberwysig

Bobbyshabangu, Dumisani, Hugo Barnard, Discott, Oesjaar en Greenman vier die Afrikaanse Wikipedia se 15de verjaarsdag in Kaapstad

Oktoberwysig

Septemberwysig

  • 30 September – Daar was 4 225 702 bladtrekke vir September.

Augustuswysig

Meiwysig

Aprilwysig

Maartwysig

Klein maatjies of ouma en oupa? Die oorspronklike Wikipedia-uitleg is moeilik leesbaar vir sommige gebruikers. Danksy Wikiwand is 'n weergawe van die Afrikaanse Wikipedia met 'n meer visuele uitleg en groter skrif beskikbaar. Let wel – Wikiwand is geoptimaliseer vir skoot- en tafelrekenaars en vertoon nie mooi op tabletrekenaars en selfone nie. Sien gerus: Universiteit Stellenbosch, Informasietegnologie-blog: WikiWand.

Februariewysig

Januariewysig

2015wysig

Desemberwysig

  • 31 Desember – Ons sluit die jaar af met 38 074 artikels; dus het ons gegroei met 4 094 artikels gedurende 2015! Baie dankie aan almal wat gehelp het!
  • 17 DesemberGebruiker:Voyageur skep ons 38 000ste artikel: Jamie Oliver.

Septemberwysig

Juliewysig

Meiwysig

  • Daar was 5 845 888 bladtrekke in Mei; dus gemiddeld 7 857 bladtrekke per uur.

Aprilwysig

Maartwysig

  • Daar was 6 227 652 bladtrekke in Maart dus gemiddeld 8 370 bladtrekke per uur.

Februariewysig

  • Daar was 5 431 166 bladtrekke in Februarie dus gemiddeld 8 082 bladtrekke per uur.

Januariewysig

2014wysig

Desemberwysig

  • 31 Desember – Ons sluit 2014 met 33 980 artikels af en behoort vandag of môre die 34 000-kerf verby te steek. Dit beteken dat 4 351 artikels in 2014 geskep is, effens meer as die 4 306 van 2013.

Novemberwysig

  • 30 November – Die gemiddelde bladtrekke vir November was 7 718 per uur.

Septemberwysig

Juliewysig

Aprilwysig

Februariewysig

Januariewysig

2013wysig

Mag die Afrikaanse Wiki groot hoogtes in 2013 bereik!

Gegewe die Afrikaanse Wikipedia se konstante groei is ons oortuig dat 2013 weereens 'n konstruktiewe jaar gaan wees. Maar, saamwerk is altyd lekkerder as om alleen voort te sukkel. So, sluit aan en help ons om die grootste Afrikaanse webtuiste beter en 'n lekkerder uithangplek te maak. Val sommer met die deur in die huis en kom sê hallo in die geselshoekie

Desemberwysig

  • 31 Desember – Ons sluit 2013 af met 29 629 artikels, ons groei dus met 4 306 artikels gedurende 2013!

Novemberwysig

Septemberwysig

Augustuswysig

Meiwysig

Aprilwysig

Maartwysig

Februariewysig

2012wysig

Desemberwysig

  • 22 Desember – Die Afrikaanse Wikipedia skuif op van die 82ste na die 81ste grootste projek.
  • 31 Desember – Die jaar word afgesluit met 25 323 artikels; dus groei die Afrikaanse Wikipedia met 'n ongelooflike 4902 artikels gedurende 2012!

Novemberwysig

Oktoberwysig

Septemberwysig

Augustuswysig

  • 14 Augustus – Die Litause ontwerp-ateljee New! het 'n nuwe minimalistiese kenteken en uitleg ontwikkel om 'n nuwe, moderne identiteit aan die Wikipedia-ensiklopedie te gee. Hul voorstel kan besigtig word by Wiki Baike Redefined.

Juniewysig

Meiwysig

Aprilwysig

Maartwysig

Februariewysig

Januariewysig

2011wysig

Die Afrikaanse Wikipedia was op 16 November 2011 10 jaar oud gewees.

Desemberwysig

  • 31 Desember – 2011 word afgesluit met 'n ongelooflike totaal van 20 421 artikels!

Novemberwysig

Septemberwysig

Juniewysig

Maartwysig

  • Op die "geskiedenis"-blad is daar nou 'n skakel wat die gebruik van die betreffende bladsy in die laaste 30 dae op 'n grafiek aandui. Jcwf (kontak) 03:36, 25 Maart 2011 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Februariewysig

2010wysig

Juliewysig

  • Die Afrikaanse Wikipedia is nou die 81ste grootste Wikipedia, wat artikelaantal betref.

2009wysig

Septemberwysig

Augustuswysig

  • 3 Augustus – Die Afrikaanse Wikipedia is volgens artikelaantal nie meer die grootste Wikipedia onder die Afrika-tale nie. Lees meer by greenman.co.za.

Juliewysig

  • 16 Julie – 'n Wikimedia-bydraer word deur die Nasionale Portretgalery gedreig oor die gebruik van hul beelde. Meer inligting.
  • 28 Julie – Die Wikimediase Trusteeraadverkiesing vang aan. Sien m:Board elections/2009/af vir meer inligting. Vertaling van daardie bladsy word ook aangemoedig.

Juniewysig

Meiwysig

  • 9 Mei – die sjabloon {{Het u geweet}} is nou verouderd. In plaas daarvan word {{Wikipedia:Interessante_brokkies/Week {{CURRENT WEEK}}}} gebruik, sodat die brokkies outomaties kan roteer.

Aprilwysig

Maartwysig

Februariewysig

Januariewysig

  • 2 Januarie – Wikipedia se fondsinsamelingsprojek beweeg verby die $6 milljoen-doellyn. Meer as 125 000 skenkers het reeds hulle finansiële ondersteuning aan die ensiklopedie gegee.

2008wysig

Desemberwysig

  • 3 Desember – die Wikimedia-stigting ontvang 'n skenking van $890 000, wat gebruik sal word om die gebruikersvriendelikheid van Wikipedia sy wysigingsfunksie te verbeter.
  • 4 Desember – die Duitse Federale Argief (Bundesarchiv) skenk om en by 100 000 beelde aan die Wikimedia Commons. 'n Seleksie van die versameling kan hier besigtig word.
  • 17 Desember – met die vrystelling van die GNU VDL 1.3 word die moontlikheid van 'n skuif van GFDL na CC-BY-SA 'n realiteit. Besoek ook hierdie bladsy op meta, vir meer inligting rakende die voorgestelde skuif.

Juniewysig

  • 15 Junie – die Afrikaanse Wikipedia bereik 10 000 artikels! Geluk aan Gebruiker:RAM wat die 10 000ste artikel (en 'n hele paar nét voor dit) gepubliseer het. Geluk aan almal wat oor die jare bygedra het op verskillende maniere.

Meiwysig

  • Ons kry 'n mooi pluimpie van 'n Koreaanse joernaalskrywer:

At the opposite end of the spectrum is the Afrikaans Wikipedia, which has at present 9,500 articles but its featured articles are just as impressive as those in the English and other major Wikipedias.

2007wysig

Desemberwysig

Die 9 000ste artikel: Fleur-de-lis.
  • 6 Desember – die Duitse tydskrif, Stern, vind dat die Duitse Wikipedia beter is as die kommersiële Duitse aanlyn-ensiklopedie, Brockhaus. [2]
  • 26 Desember – die Japannese Wikipedia wen die gesogte nasionale "Web of the Year"-toekenning van 2007 vir die tweede keer. [3]
  • 29 Desember – net betyds vir die nuwe jaar, Laurens skep ons 9 000ste artikel, Fleur-de-lis. Daar blyk nou 'n redelik konstante tempo van 1000 nuwe artikels elke 4-5 maande te wees.

Septemberwysig

Augustuswysig

  • 5 Augustus – die 10 000 merk kruip nader: Laurens skep die 8 000ste artikel, Sphagnidae, ter ondersteuning van sy artikel oor Mos. Die tempo waarteen nuwe artikels bygevoeg word het merkbaar versnel. Dankie aan al die gebruikers vir hulle getroue bydraes, hetsy klein of groot.

Juniewysig

  • 26 Junie – die Duitse regering kondig aan dat hulle fondse aan die Duitse Wikipedia beskikbaar gaan stel, sodat artikels oor hernubare bronne verbeter kan word. (Sien [4]).

Aprilwysig

  • Op 24 April word die 7 000ste artikel geskep: Rhea deur gebruiker Anrie. Daar is dus 'n duisend nuwe artikels bygevoeg in 'n bietjie meer as vier maande. Knap gedaan, Wikipediane!

2005wysig

Desemberwysig

Die 6 000ste artikel, Pedro I van Brasilië, word op 5 Desember geplaas deur gebruiker Figaro.

Septemberwysig

  • Op 22 September 2005 ontmoet Alias en Anthere by die Centurion Lake Hotel vir 'n aangename kuier. Anthere gesels oor Wikimania, die verskille tussen die Engelse en Franse projekte, die aktiwiteite van die WikiMedia Stigting en haar indrukke van Suid-Afrika. Ons groot inkopiesentrums en die eerstewêreldomstandighede (van die dele wat sy gesien het) verbaas haar. 'n Volgende ontmoeting in November sal waarskynlik weer gereël word as deel van die derde been van die werkswinkel waarvoor Angela, Eloquence en Anthere reeds in Suid-Afrika was. Dit is nog nie duidelik watter lid die stigting gaan verteenwoordig in November nie.

Aprilwysig

  • Gebruiker:Voyageur bereik 'n nuwe mylpaal deur die eerste Wikipediaan onder ons te word wat meer as 'n duisend wysigings in een maand aanbring. In April 2006 het twee van sy artikels ook as voorbladartikels gepryk. Hiermee val hy in dieselfde liga as die outomatiese robotte!

Maartwysig

(Vanuit die Gebruikersportaal:)

2004wysig

Novemberwysig

  • Aan die einde van Oktober 2004, bereik die Afrikaanse wikipedia die volgende mylpale:
    • Die aantal artikels met meer as 200 karakters neem met 50 toe (6% verhoging)
    • Die gemiddelde aantal wysigings per artikel styg tot 3,0
    • Die gemiddeld artikellengte oorskry 1000 grepe vir die eerste keer sedert Augustus 2003.
  • 'n Reuse skoonmaaksessie begin by AF: waarin baie nuttelose artikels verwyder word.
  • Die Nederlandse wikipedia beplan 'n simposium aan die einde van November 2004. Sien nl:Wikipedia:Symposium/Najaar 2004.
  • Die eerste internasionale Wikimedia konferensie word beplan vir Augustus 2005. Sien meta:Wikimania:Main Page.
  • 'n Voormalige redakteur van Encyclopaedia Brittanica het interessante kommentaar gelewer oor Wikipedia. Slashdot-besprekings en die skakels is hier beskikbaar.

Septemberwysig

Aprilwysig

(Geneem vanaf die geselshoekie)

Alias, Angela Beesley, Laurens, Wayne Mackintosh, Andy Rabagliati, Erik Möller, Renier Maritz.

Eloquence and I will be in Pretoria between April 19 and 21 for an International FLOSS and Free Knowledge Workshop run by the CSIR Open Source Centre. If anyone is in this area and would like to meet up, please see m:Meetup/Pretoria. Angela 12:19, 3 Apr 2005 (UTC)

Thanks to everyone who came to the meetup. It was a very enjoyable evening. A report of the conference, with a photo from the meetup, is now at meta:Conference reports/FLOSS, South Africa 2005. Angela 20:23, 24 Apr 2005 (UTC)
🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsMarie AntoinetteBernice WestWikibaike: Gebruikersportaal1936Wikibaike: GeselshoekieSwangerskapSeksposisieGordelroosSeksAleksandr SolzhenitsynMarcus Furius CamillusWally AlbrightGlareolidaeSkildklierRyan Lane1120BessieTom SkerrittGretchen CorbettSara Jean UnderwoodThe VerveSpraak1400Al-InfitarSuid-AfrikaWikibaike: HulpEngelsHartversakingCleopatra VIIPornografieAlizée1885Lys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele penetrasieWikibaike: Welkom nuwelingeGianna MichaelsWiki BaikePampoentjiesWikibaike: Nuus vir gebruikersVaginaEjakulasieAfrikaansBosluisbytkoorsGolf van OmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lêer:Pornhub-logo.svgNierversakingSlag van BloedrivierWikibaike: OmtrentDie GelofteJoodse kalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)OmanDemi Lee MooreSlotmasjienPornografiese subgenresLisby LarsonThys die Bosveldklong7de LaanMarion HolmWaterpokkiesVingerseksWikibaike: Algemene spelfouteKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuKersfeesPornografiese akteurAppel (sanger)BloeddrukBreinvliesontstekingWikibaike: GebruikersbladOutismeAngina pectorisPeach van PletzenMenstruasieKersliedjies in AfrikaansJaco du PlessisWikibaike: VoorbladartikelSeksueel oordraagbare infeksieWenera 5PenisNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieAviva PelhamLyciumKankerNarsismeOnse VaderRoekelose DadeDiepaartromboseHuisvliegKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBorskankerOrale seks