Wiki Baike:Kandidaatartikels vir voorblad

Kandidaatartikels vir voorblad: Help vorm die beste van Wikipedia

Hier besluit ons watter artikels op die voorblad van die Afrikaanse Wikipedia gaan verskyn. 'n Voorbladartikel moet die beste werk op Wikipedia ten toon stel.

Om 'n artikel te nomineer kan dit gewoon bygevoeg word aan die onderkant van hierdie bladsy. Lees asseblief eers die Riglyne vir nominasie voor u 'n artikel nomineer. U kan beïnvloed wat op die voorblad verskyn deur 'n artikel te ondersteun of deur beswaar aan te teken. Persone wat 'n artikel voorstel moet ook bereid wees om te help om besware aan te spreek. As daar geen noemenswaardige besware is nie kan 'n artikel moontlik 'n voorbladartikel word. Die beleid is tans om enige genomineerde bladsy waarvoor daar na 'n maand geen geldige beswaar is nie en wat aan die vereistes voldoen as 'n moontlike voorbladartikel te beskou.

'n Artikel word vir 'n week lank op die voorblad vertoon, vanaf Maandag tot die daaropvolgende Sondag.

Ou suksesvolle nominasies word na die betrokke argief verskuif. 'n Lys van voorbladartikels wat al in hierdie jaar gebruik is, is by Wikibaike: Voorbladartikels 2023 te kry. Daar is ook 'n inleiding tot die voorbladartikelprojek by Wikibaike: Voorbladartikel. Onsuksesvolle nominasies kan besigtig word by Wikibaike: Onsuksesvolle voorbladnominasies/2023.

Opkomende weke

Volgende week

Voorbladartikel nie bepaal nie...
'n Geskikte artikel is nog nie vir week 50 gekies nie. Help gerus om te verseker dat 'n artikel gekies word deur aan die nominasieproses hieronder deel te neem.

Die week daarop

Voorbladartikel nie bepaal nie...
'n Geskikte artikel is nog nie vir week 51 gekies nie. Help gerus om te verseker dat 'n artikel gekies word deur aan die nominasieproses hieronder deel te neem.
Argief
200520062007
200820092010
201120122013
201420152016
201720182019
202020212022
20232024
Hoe word 'n argief aangelê?

Hier kan u gerus voorstelle maak vir moontlike voorbladartikels, of ondersteuning of beswaar lewer oor huidige nominasies. Dit is behulpsaam om u nominasies, besware en ondersteuning van kommentaar te voorsien wat betrekking op die artikel se inhoud het. Indien u gekant is teen 'n artikel se nominasie kan dit help om te sê waarom, so kan probleme aangespreek word en u mag u teenkanting na ondersteuning verander. So ook kan redes vir 'n nominasie ander gebruikers help om die goeie punte van 'n artikel raak te sien.

U is welkom om die volgende sjablone te gebruik:

Wenk
Om die vervoerband vir 2023 te besigtig, klik hier.

Nuwe voorstellewysig

Rugbywêreldbeker 2023wysig

Sperdatum:
28 November 2023

Anonymous (kollektief)wysig

Sperdatum:
30 November 2023

Sesdaagse Oorlogwysig

Sperdatum:
1 Desember 2023

Oekraïnewysig

Bespreking geskuif na Wikibaike: Geselshoekie#Oekraïne_op_die_voorblad

Sonwysig

Sperdatum:
10 Desember 2023

Krieketwêreldbeker 2023wysig

Sperdatum:
19 Desember 2023
  • Ondersteun – Dié toernooi het gewys: Die Proteas kán beter! Ek smag vir 'n krieketeindstryd tussen Nieu-Seeland en Suid-Afrika. – Groete. --  SpesBona 21:45, 19 November 2023 (UTC)Beantwoord[antwoord]
  • OndersteunSobaka (kontak) 12:42, 20 November 2023 (UTC)Beantwoord[antwoord]
  • Kommentaar – Gaan dié artikel ook binne 'n maand verskyn, soos jou vorige een? Ander kandidate lê en wag tot laat in volgende jaar. ~ Burgert (kontak) 17:05, 23 November 2023 (UTC)Beantwoord[antwoord]
  • KommentaarRugbywêreldbeker 2003 het reeds in Februarie 2023 'n 100 gb gehad (Krieketwêreldbeker 2011 al op 1 Januarie 2021), maar ek het hom eers tydens die 2023-toernooi voorgestel, omrede "Die eindstryd in Sydney was op 22 November 2003, dus vra ek dat hierdie artikel in die week van 22 November 2023 verskyn. Natuurlik is ek bereid om my eie voorbladartikel Oostenryk (en of Tsjeggië) na 2024 uit te stel, indien nodig." Tsjeggië het ek na 2024 uitgestel, soos belowe. Jy mag ook vra om van jou voorbladartikels op 'n spesifieke datum op ons voorblad te plaas. Groete. --  SpesBona 21:30, 23 November 2023 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Koninkryk Judawysig

Sperdatum:
20 Desember 2023

Venuswysig

Sperdatum:
24 Desember 2023

Uranuswysig

Sperdatum:
24 Desember 2023

Dodetempel van Hatsjepsoetwysig

Sperdatum:
24 Desember 2023

Nebukadnesar IIwysig

Sperdatum:
3 Januarie 2024

Omaanse nasionale krieketspanwysig

Sperdatum:
3 Januarie 2024
  • Ondersteun – Oman word as een van die voorste assosiaatlede in internasionale krieket beskou en het al vir drie T20I-wêreldbekertoernooie gekwalifiseer. Groete. --  SpesBona 22:00, 3 Desember 2023 (UTC)Beantwoord[antwoord]

Zimbabwiese nasionale rugbyspanwysig

Sperdatum:
3 Januarie 2024
  • Ondersteun – Zimbabwe was Afrika tydens die eerste twee rugbywêreldbekertoernooie in 1987 en 1991, toe Suid-Afrika nie aan dié toernooie kon deelneem nie. Groete. --  SpesBona 22:00, 3 Desember 2023 (UTC)Beantwoord[antwoord]
🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsMarie AntoinetteBernice WestWikibaike: Gebruikersportaal1936Wikibaike: GeselshoekieSwangerskapSeksposisieGordelroosSeksAleksandr SolzhenitsynMarcus Furius CamillusWally AlbrightGlareolidaeSkildklierRyan Lane1120BessieTom SkerrittGretchen CorbettSara Jean UnderwoodThe VerveSpraak1400Al-InfitarSuid-AfrikaWikibaike: HulpEngelsHartversakingCleopatra VIIPornografieAlizée1885Lys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele penetrasieWikibaike: Welkom nuwelingeGianna MichaelsWiki BaikePampoentjiesWikibaike: Nuus vir gebruikersVaginaEjakulasieAfrikaansBosluisbytkoorsGolf van OmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lêer:Pornhub-logo.svgNierversakingSlag van BloedrivierWikibaike: OmtrentDie GelofteJoodse kalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)OmanDemi Lee MooreSlotmasjienPornografiese subgenresLisby LarsonThys die Bosveldklong7de LaanMarion HolmWaterpokkiesVingerseksWikibaike: Algemene spelfouteKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuKersfeesPornografiese akteurAppel (sanger)BloeddrukBreinvliesontstekingWikibaike: GebruikersbladOutismeAngina pectorisPeach van PletzenMenstruasieKersliedjies in AfrikaansJaco du PlessisWikibaike: VoorbladartikelSeksueel oordraagbare infeksieWenera 5PenisNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieAviva PelhamLyciumKankerNarsismeOnse VaderRoekelose DadeDiepaartromboseHuisvliegKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBorskankerOrale seks