Wiki Baike:Algemene spelfoute

Hieronder is 'n lys met algemene spel- en stylfoute; die korrekte woord staan tussen hakies.

In Afrikaans word een ding meestal deur een woord beskryf. Die Engelse apple tree word dus in Afrikaans appelboom en nie appel boom of appel-boom nie. Dis 'n fout om sulke woorde as twee woorde of met 'n verbindingstrepie te skryf.


A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

Awysig

  • agressie (aggressie)
  • agressief (aggressief)
  • agressiewe (aggressiewe)
  • agressiewer (aggressiewer)
  • agressiewere (aggressiewere)
  • agressiwiteit (aggressiwiteit)
  • amfibië (amfibieë)
  • amoniak (ammoniak)
  • anti-held (antiheld) (kyk Koppelteken)
  • asperin (aspirien)
  • asperine (aspirien)
  • Australie (Australië)
  • Australiaanse... (Australiese...)

Bwysig

  • boedisme (Boeddhisme of boeddhisme)
  • Brasil (Brasilië)
  • Britanje (Brittanje)
  • brocolli (broccoli)
  • burgermeester (burgemeester)

Cwysig

  • cappucino (cappuccino)
  • capucino (cappuccino)
  • Charlemagne (Karel die Grote)
  • China (Sjina)

Dwysig

  • deurgans (deurgaans)
  • defnitief (definitief)
  • diëet (dieet) - (meervoud is diëte)
  • diëetkundige (dieetkundige)

Ewysig

  • epos (e-pos)
  • e-pos-adres (e-posadres)
  • e-pos adres (e-posadres)
  • ex-gevangene (oudgevangene)

Fwysig

  • Faeröereilande, Faroëse eilande, (Faroëreilande)
  • Faeröers, Faaröees, Färöers (Faroëes - taal) - Faroëes is die Afrikaanse naam vir die taal van die bewoners van die Faroëreilande. Anders as in Nederlands word 'n deelteken op die e gebruik in die landsnaam, taalnaam en vir die naam van bewoners van die eilande.
  • Faeröers, Färöers (Faroërs - bewoner van die Faroëreilande)
  • fietster (fietsster)
  • Filipyne (Filippyne)
  • Filipyns (Filippyns)

Gwysig

  • geintereseer (geïnteresseer)
  • ge-intereseer (geïnteresseer)
  • Ghandi (Gandhi)
  • Graaff-Reinette (Graaff-Reinet)
  • graffitti (graffiti)
  • grafiti (graffiti)
  • grafitti (graffiti)
  • goeie dag (goeiedag) (In groetwoorde wat begin met “goeie”, word “goeie” vas aan die daaropvolgende naamwoord geskryf)
  • goeie môre (goeiemôre)
  • goeie middag (goeiemiddag)
  • goeie naand (goeienaand)

Hwysig

  • handvate (handvatte)
  • herhinder (herinner)
  • hidrolies (hidroulies)
  • huistoe (huis toe, winkel toe, kerk toe, biblioteek toe)

Iwysig

  • Ingeneur (Ingenieur)
  • Interresant (interessant; om jou te help onthou: 'n Vrou dra een Rok en twee Skoene)

Jwysig

  • joghurt (jogurt)
  • Japanees / Japanese (Japannees / Japannese; Japans / Japanse)

Kwysig

  • Klieënt (kliënt)
  • knië, kniee (knieë)
  • kolosaal (kolossaal)
  • kolosale (kolossale)
  • komersiële (kommersiële)
  • komittee, kommitee, kommittee (komitee)
  • kommisaris, komisaris (kommissaris)
  • Komissie, kommisie (kommissie)
  • kommininikaasie, komenikasie, kommenikasie, komminukasie, kommunukasie, kominikasie, komunikasie, kominiekasie, kominukasie, kominniekasie (kommunikasie)
  • kontroversiëel (kontroversieel)

Lwysig

  • lasagna (lasagne)
  • Latvië (Letland)
  • leêr (lêer)
  • liaseer (liasseer)
  • lineaal (liniaal)
  • linier / linieêr (lineêr / lineêre; liniêr / liniêre)
  • Lituanië (Litaue)

Mwysig

  • maccaroni (macaroni)
  • mililiter (milliliter)
  • milimeter (millimeter)
  • (minlik - beteken geliefd)
  • Misissippi (Mississippi)
  • Missisippi (Mississippi)
  • monnikke (monnike)
  • museüm (museum)

Nwysig

  • na (na: dui rigting aan ("ek stap na die kafee") | ná: dui tyd aan ("hy het ná sononder by die huis gekom"))
  • Namibia (Namibië)
  • Namibiaan / Namibianer (Namibiër)
  • Neder-Duits (Nederduits)
  • (nimlik beteken "die einste een")
  • Noordafrikaans (Noord-Afrikaans)
  • nogals (nogal)
  • Nu-Seeland (Nieu-Seeland)
  • Nuut-Seeland (Nieu-Seeland)
  • Nuuw-Seeland (Nieu-Seeland)

Owysig

  • offerhande (offerande)
  • ommelet (omelet)
  • onmiddelik (onmiddellik)
  • Oosduits (Oos-Duits)
  • Ooseuropees (Oos-Europees)
  • Oosindies (Oos-Indies)
  • oranjerigge (oranjerige)
  • oppad (op pad)

Pwysig

  • Papua New Guinee (Papoea-Nieu-Guinee)
  • paralel (parallel)
  • paralelepipedum (parallellepipedum)
  • pasaat (passaat)
  • Poland (Pole)

Qwysig

  • Quantas (Qantas)

Rwysig

  • reëele (reële)
  • Ryssel (Rysel)
  • reedsbestaande / reeds-bestaande (reeds bestaande)

Swysig

  • Sanskriet (Sanskrit)
  • sateliet (satelliet)
  • satteliet (satelliet)
  • Saudi Arabië (Saoedi-Arabië)
  • sedertien (sedertdien)
  • Suid Afrikaans (Suid-Afrikaans)
  • Suidafrikaans (Suid-Afrikaans)
  • Suid-afrikaans (Suid-Afrikaans)
  • Switzerland (Switserland)

Twysig

  • tennister (tennisster)
  • Tjeggie (Tsjeggië)
  • Tjeggië (Tsjeggië)

Uwysig

Vwysig

  • (verassing) - Sinoniem: kremasie
  • (verrassing) - Sinoniem: verbasing
  • (voor die hand liggend) - Sinoniem: vanselfsprekend. Engels: obvious
  • (vir seker) - 'ek weet dit vir seker' (nie verseker nie)
  • (vir ewig) - 'ek lewe nie vir ewig nie' (nie verewig nie)
  • nie vannaand - maar (vanaand)

Wwysig

  • Wesduits (Wes-Duits) (kyk Koppelteken)
  • wardeer (waardeer - bv "Ek waardeer jou vriendskap")
  • wardeur (waardeur - bv "Die gat in die grot waardeur hulle moes kruip, was baie nou.")

Xwysig

Ywysig

  • yoghurt (jogurt)

Zwysig

  • Zambiaanse... (Zambiese...)

Sien ookwysig


A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook

🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsMarie AntoinetteBernice WestWikibaike: Gebruikersportaal1936Wikibaike: GeselshoekieSwangerskapSeksposisieGordelroosSeksAleksandr SolzhenitsynMarcus Furius CamillusWally AlbrightGlareolidaeSkildklierRyan Lane1120BessieTom SkerrittGretchen CorbettSara Jean UnderwoodThe VerveSpraak1400Al-InfitarSuid-AfrikaWikibaike: HulpEngelsHartversakingCleopatra VIIPornografieAlizée1885Lys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele penetrasieWikibaike: Welkom nuwelingeGianna MichaelsWiki BaikePampoentjiesWikibaike: Nuus vir gebruikersVaginaEjakulasieAfrikaansBosluisbytkoorsGolf van OmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lêer:Pornhub-logo.svgNierversakingSlag van BloedrivierWikibaike: OmtrentDie GelofteJoodse kalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)OmanDemi Lee MooreSlotmasjienPornografiese subgenresLisby LarsonThys die Bosveldklong7de LaanMarion HolmWaterpokkiesVingerseksWikibaike: Algemene spelfouteKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuKersfeesPornografiese akteurAppel (sanger)BloeddrukBreinvliesontstekingWikibaike: GebruikersbladOutismeAngina pectorisPeach van PletzenMenstruasieKersliedjies in AfrikaansJaco du PlessisWikibaike: VoorbladartikelSeksueel oordraagbare infeksieWenera 5PenisNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieAviva PelhamLyciumKankerNarsismeOnse VaderRoekelose DadeDiepaartromboseHuisvliegKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBorskankerOrale seks