Wiki Baike:Algemene spelfoute
Hieronder is 'n lys met algemene spel- en stylfoute; die korrekte woord staan tussen hakies.
In Afrikaans word een ding meestal deur een woord beskryf. Die Engelse apple tree word dus in Afrikaans appelboom en nie appel boom of appel-boom nie. Dis 'n fout om sulke woorde as twee woorde of met 'n verbindingstrepie te skryf.
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
A
wysig- agressie (aggressie)
- agressief (aggressief)
- agressiewe (aggressiewe)
- agressiewer (aggressiewer)
- agressiewere (aggressiewere)
- agressiwiteit (aggressiwiteit)
- amfibië (amfibieë)
- amoniak (ammoniak)
- anti-held (antiheld) (kyk Koppelteken)
- asperin (aspirien)
- asperine (aspirien)
- Australie (Australië)
- Australiaanse... (Australiese...)
B
wysig- boedisme (Boeddhisme of boeddhisme)
- Brasil (Brasilië)
- Britanje (Brittanje)
- brocolli (broccoli)
- burgermeester (burgemeester)
C
wysig- cappucino (cappuccino)
- capucino (cappuccino)
- Charlemagne (Karel die Grote)
- China (Sjina)
D
wysig- deurgans (deurgaans)
- defnitief (definitief)
- diëet (dieet) - (meervoud is diëte)
- diëetkundige (dieetkundige)
E
wysig- epos (e-pos)
- e-pos-adres (e-posadres)
- e-pos adres (e-posadres)
- ex-gevangene (oudgevangene)
F
wysig- Faeröereilande, Faroëse eilande, (Faroëreilande)
- Faeröers, Faaröees, Färöers (Faroëes - taal) - Faroëes is die Afrikaanse naam vir die taal van die bewoners van die Faroëreilande. Anders as in Nederlands word 'n deelteken op die e gebruik in die landsnaam, taalnaam en vir die naam van bewoners van die eilande.
- Faeröers, Färöers (Faroërs - bewoner van die Faroëreilande)
- fietster (fietsster)
- Filipyne (Filippyne)
- Filipyns (Filippyns)
G
wysig- geintereseer (geïnteresseer)
- ge-intereseer (geïnteresseer)
- Ghandi (Gandhi)
- Graaff-Reinette (Graaff-Reinet)
- graffitti (graffiti)
- grafiti (graffiti)
- grafitti (graffiti)
- goeie dag (goeiedag) (In groetwoorde wat begin met “goeie”, word “goeie” vas aan die daaropvolgende naamwoord geskryf)
- goeie môre (goeiemôre)
- goeie middag (goeiemiddag)
- goeie naand (goeienaand)
H
wysig- handvate (handvatte)
- herhinder (herinner)
- hidrolies (hidroulies)
- huistoe (huis toe, winkel toe, kerk toe, biblioteek toe)
I
wysig- Ingeneur (Ingenieur)
- Interresant (interessant; om jou te help onthou: 'n Vrou dra een Rok en twee Skoene)
J
wysig- joghurt (jogurt)
- Japanees / Japanese (Japannees / Japannese; Japans / Japanse)
K
wysig- Klieënt (kliënt)
- knië, kniee (knieë)
- kolosaal (kolossaal)
- kolosale (kolossale)
- komersiële (kommersiële)
- komittee, kommitee, kommittee (komitee)
- kommisaris, komisaris (kommissaris)
- Komissie, kommisie (kommissie)
- kommininikaasie, komenikasie, kommenikasie, komminukasie, kommunukasie, kominikasie, komunikasie, kominiekasie, kominukasie, kominniekasie (kommunikasie)
- kontroversiëel (kontroversieel, maar kontroversiële)
L
wysig- lasagna (lasagne)
- Latvië (Letland)
- leêr (lêer)
- liaseer (liasseer)
- lineaal (liniaal)
- linier / linieêr (lineêr / lineêre; liniêr / liniêre)
- Lituanië (Litaue)
M
wysig- maccaroni (macaroni)
- mililiter (milliliter)
- milimeter (millimeter)
- (minlik - beteken geliefd)
- Misissippi (Mississippi)
- Missisippi (Mississippi)
- monnikke (monnike)
- museüm (museum)
N
wysig- na (na: dui rigting aan ("ek stap na die kafee") | ná: dui tyd aan ("hy het ná sononder by die huis gekom"))
- Namibia (Namibië)
- Namibiaan / Namibianer (Namibiër)
- Neder-Duits (Nederduits)
- (nimlik beteken "die einste een")
- Noordafrikaans (Noord-Afrikaans)
- nogals (nogal)
- Nu-Seeland (Nieu-Seeland)
- Nuut-Seeland (Nieu-Seeland)
- Nuuw-Seeland (Nieu-Seeland)
O
wysig- offerhande (offerande)
- ommelet (omelet)
- onmiddelik (onmiddellik)
- Oosduits (Oos-Duits)
- Ooseuropees (Oos-Europees)
- Oosindies (Oos-Indies)
- oranjerigge (oranjerige)
- oppad (op pad)
P
wysig- Papua New Guinee (Papoea-Nieu-Guinee)
- paralel (parallel)
- paralelepipedum (parallellepipedum)
- pasaat (passaat)
- Poland (Pole)
Q
wysig- Quantas (Qantas)
R
wysig- reëele (reële)
- Ryssel (Rysel)
- reedsbestaande / reeds-bestaande (reeds bestaande)
S
wysig- Sanskriet (Sanskrit)
- sateliet (satelliet)
- satteliet (satelliet)
- Saudi Arabië (Saoedi-Arabië)
- sedertien (sedertdien)
- Suid Afrikaans (Suid-Afrikaans)
- Suidafrikaans (Suid-Afrikaans)
- Suid-afrikaans (Suid-Afrikaans)
- Switzerland (Switserland)
T
wysig- tennister (tennisster)
- Tjeggie (Tsjeggië)
- Tjeggië (Tsjeggië)
U
wysigV
wysig- (verassing) - Sinoniem: kremasie
- (verrassing) - Sinoniem: verbasing
- (voor die hand liggend) - Sinoniem: vanselfsprekend. Engels: obvious
- (vir seker) - 'ek weet dit vir seker' (maar ek verseker my kar)
- (vir ewig) - 'ek lewe nie vir ewig nie' (maar die president word verewig met 'n standbeeld)
- vannaand (vanaand)
W
wysig- Wesduits (Wes-Duits) (kyk Koppelteken)
- wardeer (waardeer - bv "Ek waardeer jou vriendskap")
- wardeur (waardeur - bv "Die gat in die grot waardeur hulle moes kruip, was baie nou.")
X
wysigY
wysig- yoghurt (jogurt)
Z
wysig- Zambiaanse... (Zambiese...)
Sien ook
wysig- Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal (HAT)
- Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)
- Baike: Riglyne vir voorbladartikels
- Afrikaanse Woordelys en Spelreëls
- Grondbeginsels van die Afrikaanse spelling
- Baike: Algemene spelfoute
- Speltoetser
- Spelling
- Woordeboek
- Hoofletter
- Koppelteken
- Deelteken
- Kappie (leesteken)
- Akuut-aksentteken
- Gravis-aksentteken
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalKategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerdersKategorie:Artikels met NLI-identifiseerdersKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersKategorie:Artikels met NGV-identifiseerdersKategorie:Artikels met IMDb-identifiseerdersKategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersKategorie:Artikels met GND-identifiseerdersInligtingstegnologieKategorie:Artikels met DSI-identifiseerdersKategorie:Artikels met LIR-identifiseerdersFotosinteseBaike: Wat Wikipedia nie is nie1 JanuarieKlein vyf diereWhatsApp2024Geskiedenis van AfrikaansSwangerskapAfrikaansTrappe van vergelyking19 JanuarieLewende en nie-lewende dinge14 JanuarieSelfstandige naamwoordSuid-AfrikaSeksposisieBaike: GeselshoekieVerkleinwoordVerenigde State van Amerika1975Berliner Philharmoniker10 Julie14 JulieAfkortingKategorie:AalwyneDonald Trump13 Mei1940201020041938Frédéric ChopinLettergreep27 MaartDenneboom19861946SeksSuid-Afrikaanse rand19991902192819631937Ewenaar20 DesemberAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWiskundige terminologieKalium197928 Desember202028 Februarie2007202213 Julie1943Kameelperd11de eeuAntoniem2016194113de eeuDuitsland198110 DesemberElon Musk2001Baike: Algemene spelfoute1989Geld2013 Superrugbyseisoen10 JanuarieByvoeglike naamwoord191716 Desember25 Desember1772Intensiewe vormVergelykings (taalkunde)19921954196016 Oktober1 Augustus