Werner von Fritsch
Thomas Ludwig Werner Freiherr von Fritsch (4 Augustus 1880 - 22 September 1939) was lid van die Oberkommando der Wehrmacht (OKW - die Duitse Hoër Bevelstruktuur). Hy was opperbevelvoerder van die Duitse Leër vanaf 1933 tot Februarie 1938, toe hy gedwing is om te bedank nadat hy vals beskuldig is dat hy homoseksueel was.

Eksterne skakelswysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Werner von Fritsch.
🔥 Top keywords: