Veelvoudige sin

'n Veelvoudige sin, ook bekend as komplekse of saamgestelde sin, is 'n sin wat uit twee of meer sinne bestaan wat met behulp van verbindingswoorde verbind kan word.

Byvoorbeeld:

Hy borsel sy tande voordat hy gaan slaap.

Die kos het gebrand, want sy het die stoof aan vergeet.

  • 'n Komma skei twee sinne wat sonder 'n verbindingswoord verbind word.

Vra vir hom, hy sal weet.As ons harder gewerk het, sou ons al lankal klaar gewees het.

  • Die komma word voor die tweede óf, nóg, én of hoe in neweskikkende konstruksies gebruik.

Hulle sal óf harder moet werk, óf die jaar moet herhaal. Hoe harder hulle gewerk het, hoe beter het dit gegaan.

  • 'n Komma skei twee sinne (albei met onafhanklike woordorde) wat met 'n neweskikkende verbindingswoord verbind word.

Hy wou niks sê nie, want sy prokureur was nie by nie. Die trust is uitgeput, en daar is gevolglik geen beurse meer beskikbaar nie.

  • 'n Komma skei twee sinne (waarvan ten minste een afhanklike woordorde het) wat met 'n onderskikkende verbindingswoord aan sinsbegin of in die middel van die sin verbind word.

Indien ons genoeg geld kan spaar, gaan ons volgende jaar Europa toe. Jy kan saamgaan, mits jy stilbly.Die boek wat ek gelees het, het nou spoorloos verdwyn.

Bronnewysig

Afrikaanse woordelys en spelreëls, 2017. Kaapstad: Pharos

🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontPornhubSpesiaal:Onlangse wysigings0 (getal)SeksBernice WestMarie AntoinetteWikibaike: PrivaatheidsbeleidHenry KissingerWikibaike: GeselshoekieWikibaike: GebruikersportaalGordelroosSwangerskapWikibaike: HulpSeksposisieAfrikaansVigsCleopatra VIIKategorie:PlaaswerktuieSlotmasjienGianna MichaelsSuid-AfrikaVingerseksSeksuele penetrasiePampoentjiesEjakulasieMIVWikibaike: Algemene spelfouteBosluisbytkoorsWikibaike: Welkom nuwelingeSeksueel oordraagbare infeksieBreinvliesontstekingKoorsMaselsWikibaike: OmtrentIntensiewe vormAviva PelhamPenisVoornaamwoordAnale seksWikibaike: General disclaimerTuberkuloseBloeddrukNierversakingHartversakingKersfeesDeon MeyerWaterpokkiesSkildklierWikibaike: Nuus vir gebruikersKankerWiki BaikeVergelykings (taalkunde)Orale seksDuitse maselsPornografiese subgenresOutismeMaagsweerVaginaAbstraksie (rekenaarwetenskap)Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeDie GelofteMangelontstekingMasturbasieLachnaeaTweede WêreldoorlogKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuMenslike seksuele gedragKersliedjies in AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Byvoeglike naamwoordAardeJan BloukaasSeksuele opwekkingApartheidHuisgenoot: Ware LewensdramasHartVulvaWikibaike: VoorbladartikelWikibaike: SandputKolorektale kankerSonnestelselLongontstekingPeach van PletzenNic de JagerBorskankerWikimedia-stigtingJavaScriptMaroela MediaAfkortingSlag van BloedrivierHannes StrydomMiddelmisbruikEngelsGalblaasNarsistiese persoonlikheidsteuring