Slag van Grahamstad

Die Slag van Grahamstad het op 22 April 1819 tydens die Vyfde Grensoorlog plaasgevind. 'n Xhosamag onder bevel van Nxele word verslaan deur die Britse mag gelei deur lt-kolonel Thomas Willshire.

Slag van Grahamstad
Deel van die Vyfde Grensoorlog
Datum22 April 1819
LiggingNaby Grahamstad
ResultaatBritse oorwinning
Strydende partye
Britse-magXhosa-mag
Bevelvoerders
Lt-kolonel Thomas WillshireNxele
Sterkte
± 350 man6 000 tot 10 000 man
Ongevalle
3 dood± 1 000 dood

Bronwysig

Sien ookwysig

🔥 Top keywords: