Retta

Retta (gebore 12 April 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sex and Death 101 (2007), Fracture (2007), en To the Bone (2017), en in die televisiereeks Parks and Recreation (2009).

Retta
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamMarietta Sangai Sirleaf
Geboorte12 April 1970 (1970-04-12) (53 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografiewysig

Rolprentewysig

  • 2007: Sex and Death 101
  • 2007: Fracture
  • 2014: Sex Ed
  • 2017: To the Bone

Televisiereeksewysig

  • 2006: 7 Deadly Hollywood Sins
  • 2009: Parks and Recreation
  • 2015: Geeks Who Drink
  • 2015: IMDb on the Scene
  • 2018: Good Girls

Televisierolprentewysig

  • 2004: $5.15/Hr.
  • 2005: Complex

Video'swysig

  • 2011: A Comic Trap
  • 2012: Parks and Recreation: Dammit Jerry!

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: