Priemgetal
’n getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is
(Aangestuur vanaf Priemgetalle)
In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is. Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers.
'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.
Die getalle nul en een is uitsonderings op die bogenoemde reëls en is nie priemgetalle nie en ook nie saamgestelde getalle nie.
Die reeks van priemgetalle begin sò:-
2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, 29, 31, 37, 41, 43, 47, 53, 59, 61, 67, 71, 73, 79, 83, 89, 97, 101, 103, 107, 109, 113, 127, 131, 137, 139...
Die getal twee is die enigste ewe getal wat ook 'n priemgetal is. Priemgetalle groter as 5 kan net op 'n 1,3,7 of 9 eindig.
Eksterne skakelsWysig
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir priemgetal.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontApartheidDominic BruntAntoniemKunsmatige intelligensieMiddelmisbruikSchalk SchoombieNelson MandelaCleopatra VIIPampoentjiesWikibaike: GeselshoekieWet op Bantoe-onderwysWikibaike: GebruikersportaalHoofkarakterGordelroosVoëlgriepJaco JacobsAntieke EgipteSuid-AfrikaIngrid JonkerNieregeringsorganisasieSangkunsSeks557SwangerskapJazzInternet-Broadway-databasisBernhard GoetzkeOrissaConrad VeidtMaatskappyGroepsgebiedewetGangesVlag van PalauBoogsekondeSabine SinjenAsteroïde1091Vergelykings (taalkunde)Jim CummingsGalápagos-eilandeWet op Afsonderlike GerieweErfenisdag (Suid-Afrika)Hartklop (TV-reeks)EcdysozoaKwintAkwamarynJuliette LewisNoord-CarolinaAmarginopsNapelsSlotmasjienWikibaike: OmtrentGolden Jubilee-diamantLisa WaltzElizabeth BogushKitaarAkkerBisMeter per sekondeRalph TrumanAnna LeeTrappe van vergelykingBamarMichael DouglasEmbrose PapierJames StewartInstrumentGlenn PlummerMatilda KsjessinskajaBrightonSiënaVoltGenreChantal GarriguesChristine EvangelistaJosef StalinTronkShivaErns GrundlingZugspitzePreondactylusPaleoseenAja Naomi KingAfrikaansSeksposisieRyno HattinghSynbranchiformesJames KeachTifusLeon De La MotheGrondwet van die Verenigde StateChuck NorrisFinn JonesAndy UmbergerSeksueel oordraagbare infeksie