Priemgetal
’n getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is
In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is. Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers.
'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.
Die getalle nul en een is uitsonderings op die bogenoemde reëls en is nie priemgetalle nie en ook nie saamgestelde getalle nie.
Die reeks van priemgetalle begin sò:-
2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, 29, 31, 37, 41, 43, 47, 53, 59, 61, 67, 71, 73, 79, 83, 89, 97, 101, 103, 107, 109, 113, 127, 131, 137, 139...
Die getal twee is die enigste ewe getal wat ook 'n priemgetal is. Priemgetalle groter as 5 kan net op 'n 1,3,7 of 9 eindig.
Eksterne skakelsWysig
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir priemgetal.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsErfenisdag (Suid-Afrika)BraaiLeeuRugbywêreldbeker 2023FAQGoeie VrydagWikibaike: GebruikersportaalSeksBrandHenry CavillStaatshoofNuusvoerLondense TowerKopenhagenSentimeterNominatiefArea 51Persoonlike inligtingMillenniumValentine DyallMagister artiumShantungosaurusPhyllis DavisBatnaTasneem RocHonda JazzGiovanni BoccaccioGebouMauritiusMauricio MacriPriesterFraktuurSarah Michelle GellarF-nommerFloris V van HollandRegulêre uitdrukkingHoutskoolKleurLandbrugGoedjaratiChief John Big TreeKunstenaarHolstein KielWikinewsKilometerEdwin BoothNouruzWerkwoordtydRandSenomaniumAkkerWikibaike: GeselshoekiePierrefonds-RoxboroCooper AndrewsTopografiese prominensieJean-Jacques RousseauBNFlorence NightingaleClaire ChennaultJoshua na die ReënMercedes-Benz OM646-enjinGrenadaChiba-prefektuurGitte ChristensenPeerVerdrag van VersaillesMichael KostroffSpringbokkeBierLegeringThomson se gaselleLaoziCharlene ChoiLughaweDassierotBeskermde gebiedTonGenevieve AngelsonJan LuykenWinkelsentrumBen CrossOnderskrifteWêreldhandelsorganisasieVista-universiteitDylan BakerHannah WareMonica EvansJenny MollenElsasSkotsFiat BR.20HangbrugEmfuleni Plaaslike MunisipaliteitAbū NuwāsNineteen Eighty-Four