Nodus
Wikimedia dubbelsinnigheidsbladsy
Die woord nodus kan verwys na:
In rekenaarwetenskap
wysig- 'n Punt in 'n netwerk of diagram waarop lyne of paaie mekaar kruis of vertak.
- 'n Stuk toerusting, soos 'n rekenaar of ander apparaat, wat aan 'n netwerk gekoppel is.
In grammatika
wysig- 'n Hoekpunt of eindpunt in 'n boomdiagram.
In die wetenskappe
wysig- In wiskunde, 'n punt waarop 'n kurwe homself sny.
- In die sterrekunde, een van die twee punte waarop 'n planeet se baan die ekliptika of die hemel-ewenaar sny. (Sien Knoop (sterrekunde))
- In die plantkunde is dit die deel van 'n plantstam waaruit een of meer blare ontstaan, wat dikwels 'n effense swelling vorm.
- In anatomie, 'n limfknoop of ander struktuur wat bestaan uit 'n klein massa gedifferensieerde weefsel.
- In fisika en / of chemie is 'n nodus
- 'n punt waarop die amplitude van vibrasie in 'n staande golfstelsel nul is.
- 'n punt waarop 'n harmoniese funksie die waarde nul het, veral 'n punt van nul elektrondigtheid in 'n baan.
- 'n punt van nul stroom of spanning.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGroepsdrukRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGebruikerbespreking:Morne/argief 1Menslike seksuele gedragKasteel die Goeie HoopSeksueel oordraagbare infeksieTrappe van vergelykingDoelwitBaike: Hoe kan ek help?SeksSwangerskapGetalSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordSelfbeeldSeksposisieIntensiewe vormAntoniemGeweldSelfstandige naamwoordInnes en Franna BenadéAdolessensieLeeuKaapstadBrugWiki BaikeReddingskakeLys van Suid-Afrikaanse musikanteMieliestronkVergelykings (taalkunde)VisSeksuele oriëntasieFisiese oefeningDemokrasiePuberteitSinoniemGeldSelfkonsepDjango UnchainedPornhubSusan CoetzerMansa MusaBaike: Algemene spelfouteBaike: GeselshoekieStereotipeDiabetesFotosinteseTydbestuurRegering van Suid-AfrikaIdioomMenseregteAfkortingVersamelnaamTuberkuloseKlankverskynselsLettergreepEkostelselMenslike skeletKategorie:Geboortes in 1949Tweede WêreldoorlogHomoniemGewerweldesVingerseksBelastingSeksualiteitJoodse kalenderKunsmatige intelligensieIndustriële RevolusieEkonomie van Suid-AfrikaMiddelmisbruikTienerswangerskap in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenstruasieAfrikaansToerismeBoelieryVerkleinwoordEjakulasieDiskriminasieVoornaamwoordSpysverteringstelselSjabloon:Inhoudsopgawe vir groot kategorieSkildklierSelKimberleyOntkiemingAngina pectorisXenofobie in Suid-AfrikaWerkloosheidAfrikaanse taalleerFred le RouxWiskundige terminologieNierversakingHomofoonGeorgeProvinsies van Suid-Afrika