Metafoor
Beeldspraak waarin beweer word dat een ding 'n ander is terwyl dit in werklikheid nie so is nie, gebaseer op eienskappe van laasgenoemde wat op eersgenoemde van toepassing is, weens 'n ooreenkoms
'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het. Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.[1]
Voorbeelde:
- "Hart van klip."
- "Die oseaan van die lewe."
- "'n wil van staal."
- "Die skip van die woestyn (Kameel)."
- "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.
Verwysings
wysig- ↑ HAT (Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal), Tweede uitgawe, Tweede druk, 1981
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekPornhubSpesiaal:Onlangse wysigingsJaco JacobsSonnestelselSeksposisieHannes MeiringBaike: HulpBaike: GeselshoekieRacheltjie de BeerBaike: Beleidsontwerp vir beperkte gebruik van nie-vrye mediaSeksBaike: GebruikersportaalCleopatra VIIPornografieSuid-AfrikaBaike: Welkom nuwelingeBroers GrimmTweede WêreldoorlogGordelroos731SwangerskapBaike: VoorbladartikelAardeBaike: OmtrentTrappe van vergelykingPeter SnydersFanie ViljoenLys van Suid-Afrikaanse musikanteWiki BaikeBaike: SandputSangkunsEngelsWolraad WoltemadeSeksuele penetrasieIngrid JonkerMaselsHoofmeisieVingerseksTopsy SmithSeksuele opwekkingAnilingusAntoniemLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AfrikaansSkildklierMiddelmisbruikSeksueel oordraagbare infeksieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKategorie:Artikels met KULTURNAV-identifiseerdersWhatsAppOrale seksAnale seksLongontstekingIntensiewe vormVergelykings (taalkunde)Baike: General disclaimerDuitse maselsMercuriusMenslike seksuele gedragSywurmOutismeAfrikaanse WikipediaEnsiklopedieRenosterSonGebruiker:DewetOrlando BloomVerenigde State van AmerikaAardverwarmingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTuberkuloseTegnologieSinoniemEjakulasieNelson MandelaVigsRefentse MorakeHartversakingSelfstandige naamwoordSendelingposisieDanie Botha (musikant)New HavenMieliestronkAngina pectorisGalblaasBreinvliesontstekingKoorsblaarMarsKaapstadGroepsdrukBorskankerKategorie:Lande in EuropaMaanPeach van PletzenHautes-AlpesJennifer ZamudioByvoeglike naamwoord