Meervoud

Vorm van 'n selfstandige naamwoord wat dui op meer as een entiteit

'n Meervoud is die vorm van 'n selfstandige naamwoord wat dui op meer as een entiteit. In Afrikaans word dit meestal gevorm deur 'n agtervoegsel of 'n verbuiging van die enkelvoudvorm van die selfstandige naamwoord.

In Afrikaans is die lidwoord wat meervoude voorafgaan die. Die lidwoord 'n word nooit voor meervoude gebruik nie. In vele ander tale beïnvloed meervoudigheid ander woorde in die sin, maar in Afrikaans bly die meeste ander woorde onveranderd met die gebruik van enkelvoud teenoor meervoud.

Voorbeelde in Afrikaanswysig

In aanpassing by "oplaag" ontstaan woorde soos "bylaag" en "toelaag", wat groot verwarring omtrent die korrekte meervoudsvorm meebring.[1]

Hier volg enkele voorbeelde van meervoude in Afrikaans:

  • hoofweg, hoofweë
  • vlag, vlae
  • hemp, hemde
  • voog, voogde
  • slagding, slaggoed
  • sakeman, sakemanne

Uitgang op -fwysig

Wanneer 'n woord op 'n -f eindig, val die -f soms weg, dan sit ons 'n -we in plek van die -f, byvoorbeeld:

  • geloof, gelowe
  • stof, stowwe
  • hof, howe

Afkappingstekenwysig

Sekere woorde kry 'n afkappingsteken (of apostroof) ( ' ) voor die s (gewoonlik wanneer die enkelvoud geëindig het op 'n e, i, o, u of beklemtoonde a).

  • karba's (klem is op die "a")
  • oumas, paddas, malvas (klem is nie op die "a" nie)
  • relê's
  • sari's (Indiese uitrusting)
  • foto's; disko's (eintlik "diskoteke")
  • risiko's
  • balju's
  • senu's
  • leeus (Leeus eindig nie met 'n "u" nie, maar 'n "eeu")

Geen enkelvoudwysig

Daar is sekere woorde wat net in die meervoud gebruik word, byvoorbeeld:

Geen meervoudwysig

Water het geen meervoudsvorm nie.
Goud het geen meervoudsvorm nie.

Sekere enkelvoude het geen ooreenstemmende meervoudsvorm nie. In sulke gevalle kan die lidwoord 'n ook nie gebruik word nie, byvoorbeeld:

Kyk ookwysig

Verwysingswysig

  1. Van der Merwe, H.J.J.M. (1977). Die Korrekte Woord – Afrikaanse Taalkwessies (6de uitg.). Pretoria: J.L. van Schaik Bpk. p. 60. ISBN 0-627-00141-6.

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsMarie AntoinetteBernice WestWikibaike: Gebruikersportaal1936Wikibaike: GeselshoekieSwangerskapSeksposisieGordelroosSeksAleksandr SolzhenitsynMarcus Furius CamillusWally AlbrightGlareolidaeSkildklierRyan Lane1120BessieTom SkerrittGretchen CorbettSara Jean UnderwoodThe VerveSpraak1400Al-InfitarSuid-AfrikaWikibaike: HulpEngelsHartversakingCleopatra VIIPornografieAlizée1885Lys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele penetrasieWikibaike: Welkom nuwelingeGianna MichaelsWiki BaikePampoentjiesWikibaike: Nuus vir gebruikersVaginaEjakulasieAfrikaansBosluisbytkoorsGolf van OmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lêer:Pornhub-logo.svgNierversakingSlag van BloedrivierWikibaike: OmtrentDie GelofteJoodse kalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)OmanDemi Lee MooreSlotmasjienPornografiese subgenresLisby LarsonThys die Bosveldklong7de LaanMarion HolmWaterpokkiesVingerseksWikibaike: Algemene spelfouteKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuKersfeesPornografiese akteurAppel (sanger)BloeddrukBreinvliesontstekingWikibaike: GebruikersbladOutismeAngina pectorisPeach van PletzenMenstruasieKersliedjies in AfrikaansJaco du PlessisWikibaike: VoorbladartikelSeksueel oordraagbare infeksieWenera 5PenisNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieAviva PelhamLyciumKankerNarsismeOnse VaderRoekelose DadeDiepaartromboseHuisvliegKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBorskankerOrale seks