Manila

Hoofstad van die Filippyne

Manila (Tagalog: Maynila) is sedert 1976 die hoofstad en ná Quezon Stad die tweede grootste stad van die Filippyne. Die stad het 'n bevolking van 1 660 714 in 2007 gehad en het 'n oppervlakte van 38,55 km².

Manila
Maynila

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Filippyne Filippyne
 DeelstaatMetro Manila
 Koördinate14°35′N 120°58′O / 14.583°N 120.967°O / 14.583; 120.967
 Stigting10 Junie 1574
 Oppervlakte: 
 - Totaal38,55 vk km
 Hoogte bo seevlak16 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2007)1 660 714
 - Bevolkingsdigtheid43 079/vk km
 - Metropolitaanse gebied20 795 000
 TydsoneUTC +8 (PST)
 - Somertydgeen
 BurgemeesterAlfredo S. Lim
 Amptelike Webwerfwww.manila.gov.ph