Lys van Griekse mitologiese figure

Wikimedia lysartikel

Die Griekse mitologiese figure is die gode, halfgode, helde en ander wesens uit die Griekse mitologie. Hier volg ’n alfabetiese lys, ingedeel volgens status of die deel van die natuur waaraan hulle verwant was.

Die Olimpiese en ander belangrike gode

wysig
Zeus as die Jupiter de Smyrne (tans in die Louvre).
  • Afrodite (liefde, vrugbaarheid, skoonheid en beskermer van die plante- en dierewêreld)
  • Apollo (orakel; siektes en gesondheid, musiek )
  • Ares (oorlog en krygslus)
  • Artemis (maan, jag, maagde, wilde diere en kuisheid, maar ook vrugbaarheid)
  • Atena (wysheid, strategie, krygskuns en handwerk)
  • Demeter (landbou en graan)
  • Dionusos (wyn en feeste)
  • Eileitia (geboorte)
  • Hades (dood, rykdom en kosbare metale; god van die onderwêreld)
  • Hebe (jeugdigheid)
  • Helios (son)
  • Hefaistos (grofsmede, vuur en ambagte)
  • Hera (vrou van Zeus; godin van die huwelik en vroue)
  • Hermes (handel, verkeer, diewe; boodskapper van die gode)
  • Hestia (haard en familie)
  • Iris (reënboog)
  • Maia
  • Pan (woud, herders en musiek)
  • Persefone
  • Poseidon (see en aardbewings)
  • Zeus (oppergod; hemel en aarde)

Die oergode

wysig
Gaia, die aarde.

Die Titane

wysig
Atlas en Herakles, op ’n vaas van omstreeks 490-480 v.C. (Nasionale Argeoliese Museum, Athene.

Sterflike helde of halfgode

wysig
Herkules met ’n appel van die Hesperides.

See- en riviergode

wysig

Elke stuk water, of dit ’n rivier, see of fontein was, het sy eie god of godin gehad. So kon ’n rivier in ’n bepaalde mite verpersoonlik word.

  • Akeloios
  • Akeron
  • Akis
  • Alfeus
  • Amfitrite
  • Asopos
  • Keto
Tetis, moeder van Achilles.

Windgode

wysig
  • Eolos (die wind)
  • Boreas (die noordewind)
  • Euros (die oostewind)
  • Notos (die suidewind)
  • Zefuros (die westewind)

Verpersoonlikte konsepte

wysig
Chronos aan die slaap op ene Georg Wolff se graf.
  • Apate (Misleiding)
  • Bia (Krag)
  • Kratos (Krag)
  • Chronos (Tyd)
  • Eris (Twis)
  • Eros (Liefde)
  • Die Grasieë (Grasie)
  • Die seisoene (Horai)
  • Hubris (Oormoed)
  • Hugeia (Gesondheid)
  • Metis (Wysheid)
  • Die Skikgodinne (Moirai) (Lot)
  • Die Muses (Kuns)
  • Nike (Oorwinning)
  • Nemesis (Wraak)
  • Filotes (Toegeneentheid)
  • Temis (Orde)
  • Zelos (Ywer)
  • Hipnos (Slaap)

Die Grasieë

wysig
Die Drie Grasieë van Sandro Botticelli se skildery Primavera in die Uffizi-galery.
  • Aglaia
  • Eufrosune
  • Taleia
  • (Kleta)

Die seisoene (Horai)

wysig
  • Tallo (die lente)
  • Aukso (die somer)
  • Karpo (die winter)
  • Flakko (die herfst)

Die skikgodinne (Moirai)

wysig
  • Kloto
  • Lakesis
  • Atropos

Die muses

wysig
  • Erato (liriek)
  • Euterpe (fluitspel)
  • Kalliope (sang en digkuns)
  • Kleio (geskiedskrywing)
  • Melpomene (tragedie)
  • Polumnia (die gewyde lied)
  • Terpsichore (dans)
  • Taleia (komedie)
  • Ourania (sterrekunde)

Forkeïede

wysig
  • Charubdis
  • Die Graias
  • Die Gorgone
  • Skulla

Die Graias

wysig
  • Deino
  • Enio
  • Persis
  • Pemfredo

Die Gorgone

wysig
Die kop van Meduasa: Tête de Méduse, deur Peter Paul Rubens (1618).
  • Steno
  • Euriale
  • Medusa

Nimfe

wysig
  • Adrasteia
  • Amfitrite
  • Aretousa
  • Klutie
  • Krataiis
  • Daphne
  • Die Driades (bosnimfe)
  • Eggo
  • Eidia
  • Hamadriades (boomnimfe)
  • Die Naïede (die nimfe)
  • Die Nereïede (seenimfe)
  • Die Oreades (bergnimfe)
  • Surinks

Die siklope (eenoë)

wysig
Le Cyclope, Odilon Redon (1840–1916).
  • Arges
  • Brontes
  • Steropes
  • Polyfemos
  • Briareos
  • Gues
  • Kottos

Die Gigante

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Nederlandse Wikipedia-artikel nl:Lijst van Griekse goden