Klein vyf diere
'n Groep klein wildediere in Afrika met naamgenote met die Groot Vyf.
Die Klein Vyf is 'n groep klein wildediere wie se name elk herinner aan hul groter naamgenote in Afrika, die lede van die Groot Vyf.
Die benaming Klein Vyf het ontstaan nadat safaritoeriste herhaalde sukses ondervind het om die sg. Groot Vyf waar te neem en te fotografeer in Suidelike Afrika. Dit was na oproepe deur natuurbewaarders dat toeriste en besoekers aan bewaringsgebiede ook die kleiner — minder opsigtelike — maar steeds unieke, diere van die bosveld in Suid-Afrika herken vir wat hulle in die natuur beteken.
Die Klein Vyf wild van Afrika is:
- Olifantmuis: 'n klein, insekvretende soogdier met 'n lang neus. Klaasneuse is baie algemeen in Suidelike Afrika, maar word selde waargeneem.
- Buffelwewer: die buffelwewer is die maklikste om op te spoor van die klein vyf.
- Bergskilpad (Engels: Leopard tortoise)
- Mierleeu
- Renosterkewer.
Elke "klein" spesie staan in teenstelling in suiwer grootte tot die Groot Vyf dier, alhoewel 'n deel van sy naam ooreenkom met een van die beroemde Groot Vyf diere.
Sien ook
wysigBronne
wysig🔥 Top keywords: Johan OberholzerSpesiaal:SoekTuisbladHulleSpesiaal:Onlangse wysigingsRob HersovGetalKategorie:Artikels met BNE-identifiseerdersBaike: Wat Wikipedia nie is nieSeksSeksposisieSuid-AfrikaSelfstandige naamwoordSuid-Afrikaanse randJorge IbargüengoitiaGeldGenevieve GregsonAntoniemRitmeMoslemSelLeeuIndonesiëLys van Suid-Afrikaanse musikanteRekenaarwetenskapDenemarkeBenoniGroepsdrukNewfoundland en LabradorLys van IOK-landkodesWhatsAppInligtingstegnologieWitblitsProtestantismePornhubArseenAs jy singHuisgenootAfrikaansAnneli van RooyenTrappe van vergelykingFotosinteseSeksuele penetrasieKruistogVrymesselaryVergelykings (taalkunde)Lys van Griekse mitologiese figureAardeGordelroos19721949Jesus van NasaretEkonomie van Suid-AfrikaKalsiumBaike: GeselshoekieSeksueel oordraagbare infeksieBaike: General disclaimerJohan VorsterMenslike seksuele gedragSwangerskapAustraliëIntensiewe vormByvoeglike naamwoordAfkortingMieliestronkAkroniemNiersteenApartheidZambiëVingerseksHuisgenoot: Ware LewensdramasSelfbeeldGermaanse taleWikimedia-stigtingKlavierSkrikkeljaarSint PetersburgBruin menseVersamelnaamStephanus Jacobus du ToitIndiëMensBelgiëNico RosbergAfghanistan13 SeptemberDuitsBiochemieKultuurNieu-FrankrykPoseidonGrieksGeorge BestSuurstofLughawe Lien KhuongBloemfonteinEusLys van Afrika-landeTuryn