Karlien van Jaarsveld

Afrikaanse sangeres

Karlien van Jaarsveld (21 Desember 1985, Paarl) is 'n Afrikaanse sangeres en skrywer. Haar debuutalbum, As die Gordyn Val, is in 2010 uitgereik. Sy was vroeër lid van die rockgroep Revolusie, maar het teen die einde van 2008 daaruit bedank.[1]

Karlien van Jaarsveld
Agtergrondinligting
Gebore21 Desember 1985 (1985-12-21) (37 jaar oud)
Paarl, Wes-Kaap, Suid-Afrika
GenresPopmusiek
Beroep(e)Sangeres
InstrumenteKitaar, stem
Jare aktief2005 – Steeds Teenwoordig
EtiketteColeske Artists
AssosiasiesRevolusie
Webwerfkarlienvanjaarsveld.co.za

Biografiewysig

Karlien van Jaarsveld is die oudste van drie kinders. Haar broer, Bobby van Jaarsveld, is ook 'n sanger.

Sy het in 2005 saam met Bobby van Jaarsveld begin optree as sy kitaarspeler en agtergrondsangeres. Sy het ook 'n duet saam met Bobby gesing op sy eerste album. Karlien het omstreeks 2006 besluit om haar eie koers in te slaan en het toe 'n rockgroep gestig, Revolusie. Sy was die stigter en hoofsangeres van dié groep. Rockmusiek was altyd in haar bloed en sy het die twee jaar saam met Revolusie beskou as 'n uitstekende leerskool.

Karlien het egter in Oktober 2008 besluit om 'n sololoopbaan te volg en het Revolusie verlaat.

Johan Vorster Songs het Karlien as kunstenaar ingeneem. Karlien se album “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” is uitgereik. Twee video's is ook geskiet van “Beter as Liefde” en “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”. Die album se verkope het platinumstatus bereik.

Karlien het verskyn in die Afrikaanse fliek Platteland saam met Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Jay en Lianie May. Sy speel die rol van 'n parmantige matriekdogter.

Karlien was getroud met die voormalige Springbok en Blou Bul Derick Hougaard. Sy het einde 2013 die lewe geskenk aan tweelingseuns. Die liedjie "Daniël en Eliah" op haar album, My Hartjie, is aan hulle opgedra. Sy is weer getroud met Joe Breytenbach, 'n voormalige rugbyspeler. Hul eersteling, 'n dogter genaamd Elah, is op 7 Oktober 2017 gebore. Op 1 April 2020 is hul seuntjie, Johannes Samuel, gebore.

Pryse en benoemingswysig

Karlien is in 2011 vir drie Huisgenoot Tempotoekennings benoem:

  • Beste nuweling,
  • Beste popalbum
  • Beste vroulike kunstenaar

waarvan sy beste nuweling gewen het.

Karlien is benoem vir 'n Ghoema-toekenning in die volgende kategorieë:

  • Beste vroulike kunstenaar;
  • Liedjie van die jaar vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”,
  • Musiekvideo van die jaar vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”,
  • Album van die jaar vir “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”,
  • Beste popalbum met “Jakkals Trou met Wolf se Vrou”, waarmee sy "beste vroulike kunstenaar", "musiekvideo van die jaar" en "beste popalbum" gewen het.

Diskografiewysig

  • 2010: As die gordyn val
  • 2011: Jakkals Trou met Wolf se Vrou
  • 2013: Uitklophou
  • 2015: My hartjie
  • 2017: Sing vir liefde

Filmografiewysig

Teaterwysig

  • 2015: Aspoestertjie

Bibliografiewysig

  • Karlien kan nie kook nie

Sien ookwysig

Eksterne skakelswysig

Verwysingswysig

  1. Kollig: Karlien van Jaarsveld Geargiveer 17 Desember 2010 op Wayback Machine, Huisgenoot, besoek op 17 Augustus 2010.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2014. Besoek op 21 Oktober 2013.
🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsMarie AntoinetteBernice WestWikibaike: Gebruikersportaal1936Wikibaike: GeselshoekieSwangerskapSeksposisieGordelroosSeksAleksandr SolzhenitsynMarcus Furius CamillusWally AlbrightGlareolidaeSkildklierRyan Lane1120BessieTom SkerrittGretchen CorbettSara Jean UnderwoodThe VerveSpraak1400Al-InfitarSuid-AfrikaWikibaike: HulpEngelsHartversakingCleopatra VIIPornografieAlizée1885Lys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele penetrasieWikibaike: Welkom nuwelingeGianna MichaelsWiki BaikePampoentjiesWikibaike: Nuus vir gebruikersVaginaEjakulasieAfrikaansBosluisbytkoorsGolf van OmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lêer:Pornhub-logo.svgNierversakingSlag van BloedrivierWikibaike: OmtrentDie GelofteJoodse kalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)OmanDemi Lee MooreSlotmasjienPornografiese subgenresLisby LarsonThys die Bosveldklong7de LaanMarion HolmWaterpokkiesVingerseksWikibaike: Algemene spelfouteKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuKersfeesPornografiese akteurAppel (sanger)BloeddrukBreinvliesontstekingWikibaike: GebruikersbladOutismeAngina pectorisPeach van PletzenMenstruasieKersliedjies in AfrikaansJaco du PlessisWikibaike: VoorbladartikelSeksueel oordraagbare infeksieWenera 5PenisNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieAviva PelhamLyciumKankerNarsismeOnse VaderRoekelose DadeDiepaartromboseHuisvliegKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBorskankerOrale seks