Kampen, Nederland
Stad in Nederland
Kampen lê in de provinsie Overijssel in Nederland aan die monding van die IJssel, met 'n oppervlakte van amper 162 vierkante kilometer en meer as 50 000 inwoners. Die stad is 'n kulturele sentrum met 2 teologiese universiteite en talle historiese geboue. In die Kamper tabaksmuseum is die grootste sigaar van Europa (ruim 5 meter) te sien.
Kampen | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Uitsig oor Kampen met die Bovenkerk | |
Ligging van Kampen-munisipaliteit in Overijssel | |
Koördinate: 52°33′00″N 5°54′00″O / 52.55000°N 5.90000°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Regering | |
• Burgemeester | Bort Koelewijn (CU) |
Oppervlak | |
• Totaal | 161,84 km2 (62,49 vk. myl) |
• Land | 141,45 km2 (54,61 vk. myl) |
• Water | 20,39 km2 (7,87 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 50 747 |
• Digtheid | 359/km2 (930/vk. myl) |
Poskode | 8260-8279 |
Skakelkodes | 038, 0525 |
Webwerf | www.kampen.nl |
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Kampen:
Grafhorst, 's-Heerenbroek, IJsselmuiden, Kampen, Kamperveen, Wilsum en Zalk.
Geskiedenis
wysigKampen is reeds in 1277 die eerste keer beskryf, maar die omgewing was reeds wesenlik langer bewoon, sedert 1150.
Besienswaardighede
wysig- Ou stadsmuur
- Ou poorte, soos die Koornmarktspoort, Cellebroederpoort en Broederpoort
- Nieuwe toren (1648-1664)
- Broederkerk (1473-1490)
- Sint Nicolaaskerk
- Tabaksmuseum
Ereburger
wysig- Willem Johan Kolff, dokter en uitvinder van de kunsmatige nier (1945, Stadsziekenhuis Kampen)
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladSpesiaal:Onlangse wysigingsGetalSeksposisieLewende en nie-lewende dingeFotosinteseSeks1940Selfstandige naamwoordSwangerskapInligtingstegnologieVerenigde State van AmerikaWhatsAppKategorie:Artikels met NDL-identifiseerdersBaike: Wat Wikipedia nie is nieSuid-AfrikaTrappe van vergelykingOrganismeGordelroosKategorie:Artikels met DSI-identifiseerders19472010Kategorie:Artikels met NLI-identifiseerders1928Kategorie:Artikels met NSK-identifiseerdersAntoniem2024198613 DesemberBaike: Algemene spelfoute2004Duitsland19461 Januarie2016Vergelykings (taalkunde)Kategorie:Artikels met SELIBR-identifiseerders20 DesemberKategorie:Artikels met GND-identifiseerders19 JanuarieDonald Trump30 April197514 JanuarieKategorie:Artikels met IMDb-identifiseerders199928 FebruarieAfrikaans194419791981Lettergreep18 DesemberKategorie:Artikels met NGV-identifiseerders2006Ekonomie202019891950Mieliestronk1992DenneboomToerisme1937196316 JulieSinoniem19261917Kategorie:Artikels met LIR-identifiseerders1987Kalium14 April192013 JulieRitme27 Maart19391914193027 Augustus20 Augustus12 Februarie13 Januarie28 Maart19541952199114 Mei28 November2013 Superrugbyseisoen200130 Maart13 Mei2014196516 Desember1982