Johan Oberholzer
Namibiese sanger, liedjieskrywer en komponis
Johan Oberholzer (gebore in Walvisbaai, sterf 1 Februarie 2025) was 'n Namibiese sanger, liedjieskrywer en komponis. Hy was bekend vir sy lidmaatskap van die musiekduo Hulle.
Johan Oberholzer | |
---|---|
Gebore | 1982/1983 |
Oorsprong | Walvisbaai, Namibië |
Sterf | 1 Februarie 2025 |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, komponis |
Assosiasies | Hulle |
Filmografie
wysigKortfilms
wysig- 2014: Skildery: Nàdine (komponis)
- 2015: Een Vir Een: Bobby van Jaarsveld (komponis)
- 2015: Tyd: Nàdine (komponis)
Bronne
wysig- Leer ken Hulle. Huisgenoot (7 November 2011). URL besoek op 31 Desember 2018.
- Hier is Hulle. Huisgenoot (5 April 2012). URL besoek op 31 Desember 2018.
- HULLE – Kyk ’n Biekie. LitNet (12 Junie 2013). URL besoek op 31 Desember 2018.
- Exuberant and talented pop duo booked to perform. George Herald. URL besoek op 31 Desember 2018.
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGroepsdrukRob HersovSpesiaal:Onlangse wysigingsGebruikerbespreking:Morne/argief 1Menslike seksuele gedragKasteel die Goeie HoopSeksueel oordraagbare infeksieTrappe van vergelykingDoelwitBaike: Hoe kan ek help?SeksSwangerskapGetalSuid-AfrikaByvoeglike naamwoordSelfbeeldSeksposisieIntensiewe vormAntoniemGeweldSelfstandige naamwoordInnes en Franna BenadéAdolessensieLeeuKaapstadBrugWiki BaikeReddingskakeLys van Suid-Afrikaanse musikanteMieliestronkVergelykings (taalkunde)VisSeksuele oriëntasieFisiese oefeningDemokrasiePuberteitSinoniemGeldSelfkonsepDjango UnchainedPornhubSusan CoetzerMansa MusaBaike: Algemene spelfouteBaike: GeselshoekieStereotipeDiabetesFotosinteseTydbestuurRegering van Suid-AfrikaIdioomMenseregteAfkortingVersamelnaamTuberkuloseKlankverskynselsLettergreepEkostelselMenslike skeletKategorie:Geboortes in 1949Tweede WêreldoorlogHomoniemGewerweldesVingerseksBelastingSeksualiteitJoodse kalenderKunsmatige intelligensieIndustriële RevolusieEkonomie van Suid-AfrikaMiddelmisbruikTienerswangerskap in Suid-AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenstruasieAfrikaansToerismeBoelieryVerkleinwoordEjakulasieDiskriminasieVoornaamwoordSpysverteringstelselSjabloon:Inhoudsopgawe vir groot kategorieSkildklierSelKimberleyOntkiemingAngina pectorisXenofobie in Suid-AfrikaWerkloosheidAfrikaanse taalleerFred le RouxWiskundige terminologieNierversakingHomofoonGeorgeProvinsies van Suid-Afrika