Harvey Lembeck
Amerikaanse akteur
Harvey Lembeck (15 April 1923 – 5 Januarie 1982) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stalag 17 (1953), Beach Party (1963), Beach Blanket Bingo (1965), en How to Stuff a Wild Bikini (1965).
Harvey Lembeck | |
Geboorte | 15 April 1923 |
---|---|
Sterfte | 5 Januarie 1982 (op 58) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Michael Lembeck |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1947–1982 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografiewysig
Rolprentewysig
- 1952: Back at the Front
- 1953: Stalag 17
- 1953: Girls in the Night
- 1963: Beach Party
- 1964: Pajama Party
- 1965: Beach Blanket Bingo
- 1965: How to Stuff a Wild Bikini
- 1973: Horowitz in Dublin
- 1974: There Is No 13
Televisiereeksewysig
- 1955: The Phil Silvers Show
- 1962: Ensign O'Toole
Televisierolprentewysig
- 1955: The New Recruits
- 1981: Lily: Sold Out
Eksterne skakelswysig
🔥 Top keywords: