Geografiese verspreiding van Afrikaanssprekendes
Wikimedia lysartikel
Terwyl Afrikaans hoofsaaklik in Suid-Afrika en Namibië gepraat word, is daar baie Afrikaanssprekendes wat in ander lande woon.

██ 250,000 tot 7,000,000 sprekers
██ 40,000 tot 250,000 sprekers
██ 10,000 tot 40,000 sprekers
██ 1,000 tot 10,000 sprekers
██ Onder 1,000 sprekers
██ Onbekende bevolking
Argentinië
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaners in Argentinië.
In 2019 was daar 650 Afrikaanssprekendes in Argentinië,[1] waarvan die meeste 'n unieke dialek van Afrikaans praat, bekend as Patagoniese Afrikaans.[2]
Australië
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaanse taal in Australië.
- Sien ook: Suid-Afrikaanse Australiërs
In 2016 was die 43,748 Afrikaanssprekendes in Australië,[3] 7,735 hiervan het in Nieu-Suid-Wallis gewoon.[4] In 2016 het 12.3% van die Suid-Afrikaanse bevolking in Nieu-Suid-Wallis Afrikaans tuis gepraat, vergeleke met 85.1% Engelssprekend.[5]
Jaar | Afrikaanssprekende bevolking ( ![]() | Afrikaanssprekende bevolking ( ![]() |
---|---|---|
1996 | 3,544 | |
2001 | 8,023 | |
2006 | 16,809 | 3,602 |
2011 | 35,027 | 6,228 |
2016 | 43,748 | 7,735 |
Botswana
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaanse taal in Botswana.
In 2011 was daar 8 082 Afrikaanssprekendes in Botswana.
Kanada
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaanse taal in Kanada.
- Sien ook: Suid-Afrikaanse Kanadese
In 2016 was daar 23,410 Afrikaanssprekendes in Kanada,[6] maar net 85 van hulle het Afrikaans by die werk gepraat.[7]
Mauritius
wysigIn 2011 was daar net 36 Afrikaanssprekendes in Mauritius.
Nieu-Seeland
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaanse taal in Nieu-Seeland.
- Sien ook: Suid-Afrikaanse Nieu-Seelanders
In 2013 was daar 27,387 Afrikaanssprekendes in Nieu-Seeland.[8]
Jaar | Afrikaanssprekende bevolking |
---|---|
2006 | 21,123 |
2013 | 27,387 |
Verenigde Koninkryk
wysig- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaanse taal in die Verenigde Koninkryk.
- Sien ook: Suid-Afrikaanse Britte
Engeland en Wallis
wysigIn 2011 was daar 11 247 Afrikaanssprekendes in Engeland en Wallis,[9] die regsjurisdiksie wat die VK-lande Engeland en Wallis dek.
Verenigde State
wysig
- Die hoofartikel vir hierdie afdeling is: Afrikaanse taal in die Verenigde State.
- Sien ook: Suid-Afrikaanse Amerikaners
In 2016 was daar 28,406 Afrikaanssprekendes in die Verenigde State.[10]
Ander lande
wysigDaar is ook Afrikaanssprekendes wat in Nederland, België, Angola, Zimbabwe, Zambië, Skotland, Lesotho, Eswatini en Kenia woon. Afrikaans word by baie universiteite in baie lande onderrig; insluitend Suid-Afrika, Namibië, Australië, die Verenigde State, Nederland, Duitsland, België, Pole en Rusland.
Verwysings
wysig- ↑ https://www.businessinsider.co.za/afrikaans-is-making-a-comeback-in-argentina-2019-1
- ↑ https://qz.com/africa/1522565/a-unique-afrikaans-dialect-is-making-a-comeback-in-patagonia/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2018. Besoek op 9 Januarie 2022.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2017. Besoek op 9 Januarie 2022.
- ↑ https://multiculturalnsw.id.com.au/multiculturalnsw/ancestry-by-language?COIID=382[dooie skakel]
- ↑ https://www12.statcan.gc.ca/census-recensement/2016/dp-pd/prof/details/page.cfm?Lang=E&Geo1=PR&Code1=01&Geo2=PR&Code2=01&SearchText=Canada&SearchType=Begins&SearchPR=01&B1=Language&TABID=1&type=0
- ↑ https://www12.statcan.gc.ca/census-recensement/2016/dp-pd/prof/details/page.cfm?Lang=E&Geo1=PR&Code1=01&Geo2=PR&Code2=01&SearchText=Canada&SearchType=Begins&SearchPR=01&B1=Language%20of%20work&TABID=1&type=0
- ↑ https://www.ethniccommunities.govt.nz/resources-2/our-languages-t/new-registry-page/
- ↑ https://www.ons.gov.uk/peoplepopulationandcommunity/culturalidentity/language/articles/detailedanalysisenglishlanguageproficiencyinenglandandwales/2013-08-30#english-proficiency-of-people-with-a-main-language-other-than-english
- ↑ 2016 American Community Survey