Fairey Barracuda

Britse enkel motor monovlerk bomwerper

Die Fairey Barracuda is 'n eenmotorige ligte bomwerper wat deur die Britse Lugmag gebruik was tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 7 Desember 1940. Hierdie vliegtuig was die eerste Britse monovlerk, ten volle metaalvliegtuig, wat op vliegdekskepe gebruik was.

Fairey Barracuda
Fairey Barracuda Mk II
TipeBomwerper
VervaardigerFairey Aviation Company
Nooiensvlug7 Desember 1940
StatusUit diens gestel
HoofgebruikerBritse Lugmag
Vervaardig1941-1945
Aantal gebou2 607
Fairey Barracuda

Tegniese besonderhede

wysig
Besonderhede van die Fairey Barracuda II:
ItemStatistiek
Aantal motors1
Tipe motorSkroef
VervaardigerRolls-Royce Merlin 32 V-tipe
Kraglewering per motor1 600 perdekrag
Vlerkspan14,99 m
Lengte12,12 m
Hoogte4,60 m
Maks opstygmassa6 395 kg
Maksimumsnelheid367 km/h op 533 m
Operasionele hoogte5 060 m
Togafstand met torpedo1 104km
BewapeningTwee 0.303 Vickers K-masjiengewere agter in kajuit.
BomvragEen 735 kg torpedo of een 454 kg bom onder romp

of vier 204 kg dieptebomme of
ses 113 kg bomme onder die vlerke.

Bron

wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekPornhubSpesiaal:Onlangse wysigingsSonnestelselJaco JacobsBreinvliesontstekingTrappe van vergelykingAntoniemAardeSuid-AfrikaSeksposisieNatuurrampAnnemari CoetserSeksBaike: GebruikersportaalBaike: Geselshoekie/Argief2015SwangerskapIntensiewe vormCleopatra VIIBaike: OmtrentBaike: HulpGrootste rampe in Suid-AfrikaBaike: GeselshoekieGordelroosMaselsSkildklierMalariaMaanVergelykings (taalkunde)Baike: Welkom nuwelingeLêer:VisualEditor Special character inserter quotation 3.pngRacheltjie de BeerAfkortingKameelperdMieliestronkSinoniemAfrikaansGenevieve GregsonBaike: Algemene spelfouteSonMercuriusAntjie SomersTweede WêreldoorlogWolraad WoltemadeGetalWiki BaikeTenk-dikkopWaterbesoedelingSelfstandige naamwoordSeksuele penetrasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van Suid-Afrikaanse musikanteLeeuVlag van Suid-AfrikaPeter SnydersDuitse maselsIdioomMisdaadMarsSpaanse nasionale rugbyspanGalblaasLys van kinderspeletjiesVersamelnaamByvoeglike naamwoordRefentse MorakeBoelieryHartversakingTuberkuloseSeksueel oordraagbare infeksieEnsiklopedieAngina pectorisDirekte en Indirekte redeElon MuskSosiale mediaBaike: VoorbladartikelProvinsies van Suid-AfrikaKommunikasieMenslike seksuele gedragEngelsLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTegnologieWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika30 SeptemberNierversakingJan BloukaasNelson MandelaArina de WitLettergreepDiarreeDiepaartromboseMangelontstekingOutismeAnglisismeHomofoonAnale seksSywurmAfrikaanse taalleerWhatsApp