Denneboom

Keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort

'n Denneboom is 'n keëldraende naaldboom wat tot die genus Pinus behoort.

Denneboom
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein:Eukaryota
Koninkryk:Plantae
Klade:Tracheofiete
Divisie:Pinophyta
Klas:Pinopsida
Orde:Pinales
Familie:Pinaceae
Subfamilie:Pinoideae
Genus:Pinus
L., 1753
Subgenera
  • Subgenus Strobus
  • Subgenus Pinus
     natuurlike verspreiding van die genus

Spesies van hierdie genus het hul oorsprong in die Noordelike Halfrond, maar party spesies is ook in Suid-Afrika en elders ingevoer en genaturaliseer. Tegnies is hulle indringerplante. Die SANBI-rooilys vermeld agt spesies.[1] Dennebome kan nie chemikalieë uit hul sisteem verwyder nie. Hulle vrek dus maklik as hulle met besoedelde water in aanraking kom.

Spesies

wysig

Verwysings

wysig
  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 September 2015.

Eksterne skakels

wysig