David Rappaport
David Rappaport (23 November 1951 – 2 Mei 1990) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Time Bandits (1981) en in die televisiereekse The Young Ones (1982), Amazing Stories (1985), en The Wizard (1986).
David Rappaport | |
Geboortenaam | David Stephen Rappaport |
---|---|
Geboorte | 23 November 1951 |
Sterfte | 2 Mei 1990 (op 38) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1971–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografiewysig
Rolprentewysig
- 1978: Mysteries
- 1981: Time Bandits
- 1989: Luigi's Ladies
Televisiereeksewysig
- 1970: The Goodies
- 1979: Jigsaw
- 1982: The Young Ones
- 1985: Amazing Stories
- 1986: The Wizard (oorgeklank in Afrikaans vir vertoning deur SAUK as die reeks getitled "Abrakadabra")
- 1990: Beyond the Groove
Televisierolprentewysig
- 1986: The Madness Museum
Eksterne skakelswysig
🔥 Top keywords: