Wit Suid-Afrikaners
(Aangestuur vanaf Blanke Suid-Afrikaners)
Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid wit Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).
Wit Suid-Afrikaners | |
---|---|
![]() 'n Wit familie in Suid-Afrika | |
Totale bevolking: | ![]() 7,9% van Suid-Afrika se bevolking[1] |
Belangrike bevolkings in: | ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() ![]() |
Taal: | Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%) |
Geloofsoortuiging: | Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%) |
Verwante etniese groepe: | Afrikaners, Engelse, bruin mense, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers |
Sien ookWysig
VerwysingsWysig
- ↑ 1,0 1,1 "Mid-year population estimates 2015" (PDF) (in Engels). Statistics South Africa. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 16 Mei 2018. Besoek op 31 Maart 2016.
Eksterne skakelsWysig
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wit Suid-Afrikaners.
- (en) 2001 Digitala Sensus Atlas Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
Etniese groepe in Suid-Afrika | ![]() | ||
---|---|---|---|
Afrikaners • Anglo-Afrikane • Asiate • Griekwas • Kaapse Maleiers • Khoisan • Kleurlinge • Ndebeles • Noord-Sotho's • Suid-Sotho's • Swazi's • Tsongas • Tswanas • Vendas • Xhosas • Zoeloes |
🔥 Top keywords: