Belasting

Metode om finansiële heffing of ander heffing op 'n belastingbetaler op te lê deur 'n regering of funksionele ekwivalent

Belasting is 'n verpligte finansiële heffing of 'n ander soort heffing wat deur 'n regeringsorganisasie aan 'n belastingpligtige ('n individu of ander regspersoon) opgelê word om verskeie openbare uitgawes te finansier.[1] Versuim om te betaal, tesame met ontduiking of weerstand teen belastingvordering, is deur die wet strafbaar. Belasting bestaan uit direkte of indirekte belasting en kan in geld of as arbeidsekwivalent betaal word.

Meeste lande het 'n belastingstelsel in plek om te betaal vir openbare, gemeenskaplike of ooreengekome nasionale behoeftes en regeringsfunksies. Sommige hef 'n vaste persentasie van belasting op persoonlike jaarlikse inkomste, maar die meeste skaal belasting gebaseer op die bedrag van jaarlikse inkomste wat ontvang word. Meeste lande hef belasting op korporatiewe inkomste en dividende. Lande of subeenhede stel dikwels rykdombelasting, eiendomsbelasting, verkoopsbelasting, belasting op toegevoegde waarde, loonbelasting of tariewe in.

Tipes belastingwysig

Daar is verskillende tipes belasting,[2] insluitend:

Persoonlike Inkomstebelastingwysig

Word gehef op die belasbare inkomste wat deur ‘n persoon verdien word in ‘n belastingjaar teen die glyskaalkoerse soos jaarliks tydens die begrotingsrede aangekondig.

Besigheidsinkomstebelastingwysig

Word gehef op die belasbare wins van ‘n onderneming van ‘n spesifieke belastingjaar. Die verskillende ondernemingsvorme mag teen verskillende koerse belas word.

Belasting op Toegevoegde Waarde (BTW)wysig

Lande met BTW

BTW is ‘n indirekte belasting wat gehef word (tans 15%) van ‘n ondernemer se verkoopprys. Die bedrag wat elke 2 maande aan die SAID oorbetaal moet word is die verskil tussen die BTW ingesamel met verkope, en die BTW betaal op aankope.

Werknemerbelastingwysig

Volgens die belastingwet is elke werkgewer die SAID se “agent” vir die insameling van die werknemerbelastings, wat die volgende is:

Lopende betaalstelsel (LBS)wysig

Dis die inkomstebelasting wat van werknemers se salaris afgetrek word en maandeliks deur die werkgewer aan SAID oorbetaal word. Die LBS dien as krediet by die berekening van PERSOONLIKE INKOMSTEBELASTING soos hierbo omskryf.

Werkloosheidsversekeringsfonds (WVF)wysig

Werkgewer betaal 1% van die werknemer se bruto loon en die werknemer betaal 1%.

Vaardigheidsheffingwysig

Werkgewerbydrae van 1% van bruto salarisse wat verpligtend is wanneer die jaarlikse salarisrekening R500 000 oorskry.

Ander belastingwysig

Daar is verskeie ander belasting, bv. boedelbelasting, dividendbelasting, invoerbelasting, brandstofheffings en andere.

Sien ookwysig

Verwysingswysig

Eksterne skakelswysig

🔥 Top keywords: PornhubTuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsMarie AntoinetteBernice WestWikibaike: Gebruikersportaal1936Wikibaike: GeselshoekieSwangerskapSeksposisieGordelroosSeksAleksandr SolzhenitsynMarcus Furius CamillusWally AlbrightGlareolidaeSkildklierRyan Lane1120BessieTom SkerrittGretchen CorbettSara Jean UnderwoodThe VerveSpraak1400Al-InfitarSuid-AfrikaWikibaike: HulpEngelsHartversakingCleopatra VIIPornografieAlizée1885Lys van myne in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteSeksuele penetrasieWikibaike: Welkom nuwelingeGianna MichaelsWiki BaikePampoentjiesWikibaike: Nuus vir gebruikersVaginaEjakulasieAfrikaansBosluisbytkoorsGolf van OmanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lêer:Pornhub-logo.svgNierversakingSlag van BloedrivierWikibaike: OmtrentDie GelofteJoodse kalenderAbstraksie (rekenaarwetenskap)OmanDemi Lee MooreSlotmasjienPornografiese subgenresLisby LarsonThys die Bosveldklong7de LaanMarion HolmWaterpokkiesVingerseksWikibaike: Algemene spelfouteKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuKersfeesPornografiese akteurAppel (sanger)BloeddrukBreinvliesontstekingWikibaike: GebruikersbladOutismeAngina pectorisPeach van PletzenMenstruasieKersliedjies in AfrikaansJaco du PlessisWikibaike: VoorbladartikelSeksueel oordraagbare infeksieWenera 5PenisNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieAviva PelhamLyciumKankerNarsismeOnse VaderRoekelose DadeDiepaartromboseHuisvliegKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeuBorskankerOrale seks