2014
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2009 | 2010 | 2011 | 2012 | 2013 | ◄ 2014 ► | 2015 | 2016 | 2017 | 2018 | 2019 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2014
Kalenders  
Die Krim (swart)
Gregoriaanse kalender2014
Ab urbe condita2767
Armeense kalender1463

ԹՎ

Chinese kalender4710 – 4711

庚巳 – 辛午

Ethiopiese kalender2006 –2007
Hebreeuse kalender5774 – 5775
Hindoekalenders
- Vikram Samvat2069 – 2070
- Shaka Samvat1936 – 1937
Irannese kalender1392 –1393
Islamitiese kalender1436 –1436


Die jaar 2014 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 14de jaar van die 21ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde Nasies het 2014 as die internasionale jaar van familieboerdery en kristallografie verklaar.

Gebeure

wysig
Chad le Clos stel 'n nuwe swemwêreldrekord op.

Geboortes

wysig
  • 20 Februarie – Prinses Leonore van Swede, Sweedse prinses.
  • 10 Desember – Prinses Gabriella van Monaco, Monegaskiese prinses.
  • 10 Desember – Prins Jaques van Monaco, Monegaskiese prins.

Sterftes

wysig
Ariel Sharon op 11 Januarie oorlede
Mickey Rooney oorlede op 6 April
Robin Williams oorlede op 11 Augustus
Joe Cocker oorlede op 22 Desember

Eksterne skakels

wysig