1902
Jaar
1902 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1897 | 1898 | 1899 | 1900 | 1901 | ◄ 1902 ► | 1903 | 1904 | 1905 | 1906 | 1907 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1902 |
![]() | ||||||||||||||||||||||
![]() | ||||||||||||||||||||||
'Die Vlaamse primitiewes' in Brugge | ||||||||||||||||||||||
{{#ifexpr: 5004 > 0 |
|
Die jaar 1902 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 2de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
GebeureWysig
- Henry James publiseer sy roman The Wings of the Dove.
- 19 April – 'n Reuse aardbewing tref Guatemala, 7.5 op die Richterskaal, 2000 mense sterf
- 20 Mei – Kuba kry sy onafhanklikheid van die VSA.
- 31 Mei – Tweede Vryheidsoorlog: Die oorlog kom tot 'n einde met die tekening van die Vrede van Vereeniging.
- 9 Augustus – Edward VII, word gekroon as die koning van Groot-Brittanje.
- 1 November – By Glentana word 'n droogdok bo-op 'n skerp rots neergesit, die Doks van Glentana.
- 10 Desember – Die eerste Aswan-dam in die Nylrivier voltooi.
GeboortesWysig
- 14 Januarie – Olaf Andresen, Duitsgebore Afrikaanse liedjieskrywer († 1985).
- 26 Januarie – Menno ter Braak, Nederlandse modernistiese skrywer († 1940).
- 4 Februarie – Charles Lindbergh, 'n Amerikaanse vlieënier († 1974).
- 20 Februarie – Ansel Adams, Amerikaanse fotograaf († 1984).
- 27 Februarie – John Steinbeck, Amerikaanse skrywer († 1968).
- 27 Februarie – C.M. van den Heever, Afrikaanse skrywer en digter († 1957).
- 28 Maart – Dame Flora Robson, Engelse aktrise († 1984)
- 27 April – Dr. Hendrik Johannes van Eck, Suid-Afrikaanse ingenieur en nyweraar († 1970).
- 3 Mei – Jack La Rue, Amerikaanse akteur († 1984).
- 15 Junie – Erik Erikson, Duits-Amerikaanse ontwikkelingsielkundige († 1994).
- 17 Junie – Phil Nel, Suid-Afrika se agttiende Springbokkaptein († 1984).
- 28 Julie – Karl Popper Oostenrykse-Britse filosoof († 1994).
- 13 Augustus – Dr Felix Wankel Duitse uitvinder van die Wankelenjin († 1984).
- 15 Augustus – Jan Campert, Nederlandse joernalis, digter en skrywer. († 1943).
- 24 Augustus – Carlo Gambino, berugte Amerikaanse bendeleier en baas v. d. Gambino-mafia-familie († 1976).
- 12 September – Juscelino Kubitschek, Brasiliaanse geneeskundige en politikus († 1976).
- 24 September – Ruhollah Khomeini, Irannese godsdienstige leier en politikus, eerste Opperleier van die Islamitiese Republiek van Iran (1979-1989, † 1989).
- 11 Oktober – Norman Eaton, Suid-Afrikaanse argitek († 1966).
- 17 Oktober – Irene Ryan, Amerikaanse aktrise († 1973).
- 1 November – Nordahl Grieg, Noorse skrywer en joernalis († 1943).
- 17 November – Eugene Wigner, Hongaars-Amerikaanse teoretiese fisikus en Nobelprys-wenner († 1995)
- 9 Desember – Margaret Hamilton, Amerikaanse aktrise († 1985).
- 15 Desember – Fritz Machlup, Oostenryks-Amerikaanse ekonoom († 1983).
SterftesWysig
- Genl. Lucas Johannes Meyer, medestigter van die Nieuwe Republiek (* 1846).
- 18 Januarie – Gideon Scheepers, Boerekommandant en heliografis tydens die Tweede Vryheidsoorlog (* 1878).
- 13 Februarie – Catharina Smuts (neé de Vries), moeder van genl. Jan Smuts (* 1845).
- 19 Februarie – Richard Maurice Bucke, Kanadese psigiater (* 1837).
- 27 Februarie – Harry "Breaker" Morant, Australiese luitenant, tereggestel in Pretoria weens verskeie moorde (* 1864).
- 19 Maart – Johannes Kotzé, omstrede predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in Kaapstad (* 1832).
- 26 Maart – Cecil John Rhodes, Britse staatsman en stigter van die kolonie Rhodesië (* 1853).
- 27 Mei – Jan Ferguut, Vlaamse digter en skrywer (* 1835).
- 7 Junie – Maarten Pelser, predikant in vier gemeentes van die Gereformeerde Kerk (* 1851).
- 4 Julie – Vivekananda, Hindoe geestelike leier en hervormer (* 1863).
- 29 September – Émile Zola, 'n bekende Franse skrywer (* 1840).
- 29 Oktober – Genl. Christiaan Botha, jonger broer van genl. Louis Botha (* 1864).
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekCarles PuigdemontSpesiaal:Onlangse wysigingsErns GrundlingErfenisdag (Suid-Afrika)Casey LaBowJaco JacobsApartheidMiddelmisbruikSuid-AfrikaRyno HattinghNelson MandelaAkteurSeksDeelstate van die Verenigde State van AmerikaGroepsgebiedewetWikibaike: GebruikersportaalFetusBillboard 200BergGenderThanksgivingPornsak SongsaengVolkswagen Polo R WRCWithuisChristine BoissonOngeronde naby-oop-voorklinkerOsama bin LadenMusiekgroepPolarisMuseumProjekbestuurBoogsekondeBloedbad by die Columbine-hoërskoolCollins ChabaneFraktuurMadonnaKilogramSonmassaChristian CookeSveriges TelevisionWikibaike: GeselshoekieMatt GroeningPlautusBen LawsonOssewaBach-Werke-VerzeichnisAirbus A380Gemini 8Liao-dinastieSwangerskapKatoenPatroniemBolognaSelakantJupiterradiusBarbara Eve HarrisAstronomiese eenheidKlaus BondamAstute-klas duikbootMeestersgraad in BesigheidsadministrasieBeloselski-Belozerski-paleisKategorie:AustraliërsTerminologia HistologicaBeleëring12DamPandjabiCanon EOS-1D Mark IIIEssequiboSeksuele identiteitGendun GyatsoHandDan CarterFabergé-eierAdrienne EllisVic MignognaHuisgenoot: Ware LewensdramasHlobaneCamila MendesDesi ArnazCaitlin CarverRhôneLugvaartuigYfVolumeFlorenceville-BristolBilly WarlockGrotBarbara KentBrailleBadja DjolaDoris PackerJohnny Yong BoschCatherine Dale OwenNavigasieChao PhrayaRegte klimming