Tuisblad
Welkom by Wiki Baike, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Sagittarius A* (uitgespreek "Sagittarius A-ster"; afkorting Sgr A*) is die supermassiewe swartkolk in die middel van die Melkweg. Dit is geleë naby die grens tussen die sterrebeelde Boogskutter (Sagittarius) en Skerpioen (Scorpius), sowat 5,6° suid van die sonnebaan, visueel naby die Skoenlapper-sterreswerm (Messier 6) en die ster Shaula (Lambda Scorpii). Die voorwerp is 'n helder en baie kompakte radiobron. Die naam Sagittarius A* is om historiese redes daaraan gegee. In 1954 het John D. Kraus, Hsien-Ching Ko en Sean Matt by 250 MHz na die radiobronne geluister wat hulle geïdentifiseer het met die radioteleskoop van die Universiteit van Ohio. Hulle het die bronne gerangskik volgens sterrebeeld en het hoofletters toegeken in volgorde van helderheid binne elke sterrebeeld; A het die helderste radiobron binne die sterrebeeld aangedui. Die asterisk (*) is later bygevoeg omdat die ontdekking as opwindend (exciting) beskou is, in ooreenstemming met die naam vir atome in 'n opgewekte (excited) toestand wat met 'n asterisk aangedui word (die opgewekte toestand van helium is byvoorbeeld He*). Die asterisk is in 1982 toegevoeg deur Robert L. Brown, wat verstaan het die sterkste radio-emissie van die middel van die sterrestelsel kom moontlik van 'n kompakte, nietermiese radiovoorwerp. Waarnemings van verskeie sterre, veral S2, in ’n wentelbaan om Sagittarius A* is gebruik om die massa en grootte van die voorwerp vas te stel. Op grond van dié waarnemings is bepaal dat Sagittarius A* die ligging is van die Melkweg se supermassiewe swartkolk, soos dié wat nou algemeen aanvaar word in die middel van die meeste spiraal- en elliptiese sterrestelsels voorkom. Die huidige raming van sy massa is 4,154 (± 0,014) miljoen sonmassas. In die nuus ![]()
![]() Het u geweet... ... dat die Bastille, een van Parys se geskiedkundige bakens, nie meer bestaan nie? Dit is tussen 16 Julie 1789 en Oktober 1790 deur Pierre-François Palloy afgebreek. ... dat die Indiese politikus Mahatma Gandhi vir 'n lang tydperk as 'n advokaat in Durban gewerk het? Hy was tussen 1893 en 1915 in Suid-Afrika woonagtig. Hier het hy die Natalse Indiese Kongres gestig, wat later met die ANC sou saamsmelt. ... dat 'n lid van die Britse koningshuis in Suid-Afrika gesterf het? Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens die Anglo-Boereoorlog op 29 Oktober 1900 in Pretoria aan maagkoors gesterf. ...dat daar een vlag is wat nooit gesalueer of gestryk word nie? Op 20 Julie 1969 het Neil Armstrong en Buzz Aldrin 'n Amerikaanse vlag op die maan geplant wat tot vandag toe nog daar staan. ... dat die profeet Mohammed in die gedeeltes van die Koran wat tydens die eerste vyf jaar van sy openbare bediening in Mekka opgeteken is, nie een keer die naam Allah gebruik het nie? In dié tyd het hy na God verwys as "Heer" of "Skepper" (Rabb). ![]() Vandag in die geskiedenis 6 Desember: Onafhanklikheidsdag in Finland (1917), Grondwetdag in Spanje. ![]()
Voorbladbeeld | ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wiki Baike in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |