Tuisblad
Welkom by Wiki Baike, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Newark Liberty Internasionale Lughawe (IATA: EWR) is 'n internasionale lughawe wat op die grens tussen die stede Newark in Essex County en Elizabeth in Union County, New Jersey, Verenigde State geleë is. Dit is ongeveer 7,2 km suid van die middestad van Newark, en is 'n belangrike poort na plekke in Europa, Suid-Amerika, Asië en Oseanië. Dit word gesamentlik deur die stede besit en aan sy operateur, die Haweowerheid van New York en New Jersey, verhuur. Dit is die tweede besigste lughawe in die New York-lughawestelsel, na John F. Kennedy Internasionale Lughawe. Die lughawe is geleë 4,8 km suid van Downtown Newark en 14 km wes-suidwes van Manhattan in New York Stad. Dit is naby die Newark-lughawewisselaar, die aansluiting tussen Interstate 95 en Interstate 78 (albei komponente van die New Jersey Draaistelsel), sowel as US Roetes 1 en 9, wat aansluitings met US Roete 22, Roete 81 en Roete 21 het. AirTrain Newark verbind die terminale met die Newark Liberty Internasionale Lughawestasie. Die stasie word bedien deur NJ Transit se Northeast Corridor Line en North Jersey Coast Line. Amtrak se Northeast Regional- en Keystone Service-treine stop ook by die stasie. Die stad Newark het die lughawe op 28 ha se moerasland gebou in 1928, en die Army Air Corps het die fasiliteit gedurende die Tweede Wêreldoorlog bedryf. Die lughawe is langs Port Newark en US Route 1 gebou. Nadat die haweowerheid dit in 1948 oorgeneem het, is 'n instrumentaanloopbaan, 'n terminaalgebou, 'n beheertoring en 'n lugvragsentrum bygevoeg. Die lughawe se gebou 51 van 1935 is 'n nasionale historiese landmerk. Newark is een van drie groot lughawens wat die New Yorkse metropolitaanse gebied bedien; die ander twee is JFK- en LaGuardia-lughawens, wat ook deur die haweowerheid bedryf word. Uit hulle is Newark die oudste. In die nuus
![]() Het u geweet... ... dat Cyril Ramaphosa 'n sleutelrol gespeel het in die stigting van die NUM, 'n vakbond vir mynwerkers? Hy was 'n regsadviseur vir die Raad van Unies van Suid-Afrika met die stigting van die NUM in 1982. ...dat Botswana die mins korrupte land in Afrika is? Volgens Transparency International is dit naby lande soos Portugal en Suid-Korea gelys. ...dat Tsutomu Yamaguchi die enigste persoon is wat beide die atoombomontploffings op Hirosjima en Nagasaki oorleef het? ...dat daar absoluut niks tussen 3 en 13 September 1752 gebeur het nie? In hierdie maand is die Juliaanse kalender in Brittanje en sy Amerikaanse kolonies met die Gregoriaanse kalender vervang. Die nuwe kalender was 11 dae voor die ou een; dus het 14 September direk op 2 September gevolg. ...dat goudvissies nie so slegte geheue het as wat geglo word nie? Hulle kan geleer word om deur doolhowe te navigeer en kan na 'n paar maande hulle eienaars herken. ![]() Vandag in die geskiedenis ![]()
| ![]() Vind artikels ![]() | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
![]() Wiki Baike in ander tale ![]() | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
![]() Susterprojekte ![]() | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |