Tuisblad
Welkom by Wiki Baike, die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word. | |
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel Hendrik Spoorbek of Skoorbek (oorlede op Vrydag, die 13de Junie 1845, Tweefontein) is die legendariese persoonlikheid wat rondom dié van 'n lewende persoon gebou is. Al is daar weinig amptelike dokumente wat sy lewensverhaal uitvoerig uitbeeld, is daar geen gebrek aan legendes wat hom as die towenaar van die Humansdorp-distrik uitbeeld nie. Dit is egter belangrik om te onthou: Humansdorp is eers in 1849 gestig, 4 jaar ná sy dood. Stories oor hom het egter dwarsoor Suid-Afrika opgeduik, vanaf die Kaapprovinsie, tot by die Soutpansberg. Die interessantheid steek nie soseer in Spoorbek as geskiedkundige persoon nie, maar liewer die verskynsel hoe stories en oorleweringe oor hom binne meer as 'n eeu hul eie loop geneem het, en dikwels onversoenbaar met mekaar weer verstrengel geraak het. In die nuus
Het u geweet... ... dat 'n eenvoudige hangbrug se dek 'n kettinglynvorm volg? Die kettinglyn lyk amper soos 'n parabool en is die vorm wat 'n hangende buigbare ketting of kabel aanneem as dit onderwerp word aan 'n eenvormige gravitasiekrag. ... dat 'n springhaas nie werklik 'n haas is nie, maar 'n knaagdier? ... dat magnesium die chemiese element in die periodieke tabel is met die agste grootste verspreiding? Dié aardalkalimetaal beslaan ongeveer 2% van die aardkors en is die element wat die derde meeste voorkom in oplossing in seewater. ... dat die Toepolef Tu-144 van die Sowjetunie die eerste supersoniese passasiersvliegtuig ter wêreld was? Die eerste toetsvlug het op 31 Desember 1968 plaasgevind, enkele maande voordat die Frans-Britse Concorde vir die eerste keer opgestyg het. ... dat Elisha Gray sy patent vir die telefoon 'n uur vóór Alexander Graham Bell geregistreer het? Na jare van regsgedinge het Bell die patent gekry. Vandag in die geskiedenis 9 Oktober: Onafhanklikheidsdag in Uganda (1962); Hangul-dag in Suid-Korea (1446); Leif Erikson-dag in die Verenigde State.
| Vind artikels | |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wiki Baike in ander tale | ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia | ||
Susterprojekte | ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris. |