Tuisblad

Welkom by Wiki Baike,
Dinsdag, 26 September 2023
Hier is tans 111 463 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  KontakGebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Newark Liberty Internasionale Lughawe se lugverkeerbeheertoring langs die Marriott Hotel.

Newark Liberty Internasionale Lughawe (IATA: EWR) is 'n internasionale lughawe wat op die grens tussen die stede Newark in Essex County en Elizabeth in Union County, New Jersey, Verenigde State geleë is. Dit is ongeveer 7,2 km suid van die middestad van Newark, en is 'n belangrike poort na plekke in Europa, Suid-Amerika, Asië en Oseanië. Dit word gesamentlik deur die stede besit en aan sy operateur, die Haweowerheid van New York en New Jersey, verhuur. Dit is die tweede besigste lughawe in die New York-lughawestelsel, na John F. Kennedy Internasionale Lughawe.

Die lughawe is geleë 4,8 km suid van Downtown Newark en 14 km wes-suidwes van Manhattan in New York Stad. Dit is naby die Newark-lughawewisselaar, die aansluiting tussen Interstate 95 en Interstate 78 (albei komponente van die New Jersey Draaistelsel), sowel as US Roetes 1 en 9, wat aansluitings met US Roete 22, Roete 81 en Roete 21 het. AirTrain Newark verbind die terminale met die Newark Liberty Internasionale Lughawestasie. Die stasie word bedien deur NJ Transit se Northeast Corridor Line en North Jersey Coast Line. Amtrak se Northeast Regional- en Keystone Service-treine stop ook by die stasie.

Die stad Newark het die lughawe op 28 ha se moerasland gebou in 1928, en die Army Air Corps het die fasiliteit gedurende die Tweede Wêreldoorlog bedryf. Die lughawe is langs Port Newark en US Route 1 gebou. Nadat die haweowerheid dit in 1948 oorgeneem het, is 'n instrumentaanloopbaan, 'n terminaalgebou, 'n beheertoring en 'n lugvragsentrum bygevoeg. Die lughawe se gebou 51 van 1935 is 'n nasionale historiese landmerk. Newark is een van drie groot lughawens wat die New Yorkse metropolitaanse gebied bedien; die ander twee is JFK- en LaGuardia-lughawens, wat ook deur die haweowerheid bedryf word. Uit hulle is Newark die oudste.

...lees verder

In die nuus
Die Webb Ellis-beker waarom meegeding word
Die Webb Ellis-beker waarom meegeding word

Het u geweet...

... dat Cyril Ramaphosa 'n sleutelrol gespeel het in die stigting van die NUM, 'n vakbond vir mynwerkers? Hy was 'n regsadviseur vir die Raad van Unies van Suid-Afrika met die stigting van die NUM in 1982.

...dat Botswana die mins korrupte land in Afrika is? Volgens Transparency International is dit naby lande soos Portugal en Suid-Korea gelys.

...dat Tsutomu Yamaguchi die enigste persoon is wat beide die atoombomontploffings op Hirosjima en Nagasaki oorleef het?

...dat daar absoluut niks tussen 3 en 13 September 1752 gebeur het nie? In hierdie maand is die Juliaanse kalender in Brittanje en sy Amerikaanse kolonies met die Gregoriaanse kalender vervang. Die nuwe kalender was 11 dae voor die ou een; dus het 14 September direk op 2 September gevolg.

...dat goudvissies nie so slegte geheue het as wat geglo word nie? Hulle kan geleer word om deur doolhowe te navigeer en kan na 'n paar maande hulle eienaars herken.

Vandag in die geskiedenis

26 September:

Winnie Madikizela-Mandela
Winnie Madikizela-Mandela

Voorbladbeeld
Snyboontjies (Phaseolus vulgaris).
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wiki Baike in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
فارسی
Weergawes met meer as 500 000 artikels
НохчийнCatalàČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarçaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekcha
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipதமிழ்Тоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschLadinlombardമലയാളംPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Taal